LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Brebner Place | LekkeSlaap
+11

Brebner Place

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brebnerweg 47, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Brebner Place is 'n gastehuis in Bloemfontein. Hier kan jy verwag om die vrede en warmte van die Vrystaat in sy volle glorie te ervaar. Die nuut opgeknapte Vodacom Stadion is in Bloemfontein geleë, en hier kan jy kom kyk hoe al jou gunsteling sokker- of rugby-spanne teen mekaar speel.

Verblyf word in 4 kamers aangebied. Elke kamer het sy eie ingang en bied toegang tot die swembad en tuin. Die kamers het basiese selfsorgfasiliteite en gratis WiFi word voorsien. Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek. Ander geriewe sluit veilige parkeerplek, braaigeriewe, en 'n wasgoeddiens in. Gaste is welkom om te ontspan op die stoep of tuin, waar daar buitemeubels en tafeltennis is.

Brebner Place is naby verskeie winkelsentrums, sportstadions, en die universiteit. Dit is die ideale verblyf vir 'n sakereisiger of gesin wat op soek is na 'n tuiste weg van die huis.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Brebner Place
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Brebnerweg 47, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Brebner Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brebnerweg 47, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlODI5ZTZhLTc4NzgtNDFiYi1iMzM5LTFhYWU0NGE0OWIzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 47 Brebner Road Westdene 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.09929 26.2072499
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!