LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Breede River Cottages | LekkeSlaap
+26

Breede River Cottages

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breede River Resort & Fishing Lodge, Joseph Barry-rylaan, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R867 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Breede River Cottages is 'n pragtige lodge aan die oewer van die Breederivier, in die bekoorlik kusdorp, Witsand geleë. Die dorp is bekend vir die grootste konsentrasie suidelike noordkaper aan die Suid-Afrikaanse kus en bied 4 km se witsandstrande, ongelooflike Kaapse fynbos en verskeie watersporte.

Dié lodge bied verblyf in 'n keuse van 2 selfsorg-chalets, beide met 'n pragtige uitsig oor die rivier. Die eerste eenheid beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die oopplan-ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste. Altwee eenhede het goed toegeruste kombuise, 'n buite braai-area, 'n TV met 'n DStv-koppelpunt en dus kan gaste hul eie -dekodeerders en -slimkaarte saambring. Parkeerplek is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n restaurant op die perseel. 24 uur-ontvangs is ook beskikbaar.

Daar is verskeie doendinge in Witsand soos, hengelary, vlieërbranderry, branderplankry, seilplankry, kanovaart, seiljag, visvang en snorkel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.9 uit 5van 8 resensies vir Breede River Cottages
Netheid
2.4/5
Diens
3.1/5
Ligging
3.1/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
2.4/5

Ligging

  • Breede River Resort & Fishing Lodge, Joseph Barry-rylaan, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Breede River Cottages het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R867
per nag (plek vir 2)
Vanaf R867
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breede River Resort & Fishing Lodge, Joseph Barry-rylaan, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALY0N2JCVRsUJiAHuolhwu0ILpQmG8I6pJZlDbklXnKMEGZqau3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R867  per nag (plek vir 2) 8 5 1 3 Breede River Resort & Fishing Lodge Joseph Barry Drive 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.396279986956 20.826856830688
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!