Breede River Lodge Estate - Unit 212

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Breede River Lodge Estate - Unit 212 is op die oewer van die Breederivier in die Breede River Lodge-kompleks geleë. Die eenheid bied maklike toegang tot die hawe, restaurant en kroeg.

Die eenheid het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die tweede kamer het ’n koningingrootte-bed. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en elke kamer beskik oor ’n en suite-badkamer.

Die kombusie is toegerus met 2 yskassies, ’n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike banke en ’n TV met DStv. Daar is ’n eetarea met oorgenoeg sitplek.

Die sitarea lei na ’n balkon met ’n pragtige rivier- en hawe-uitsig. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike, buitebraai-areas in die kompleks.

Daar is ’n restaurant op die perseel vir gaste wat nie lus voel vir kook nie, of gaste kan in die kroeg ontspan.

Doendinge in die area sluit visvang, vlieërbranderry, roeiplankry, branderplankry, lyfplankry en voetslaan.

’n Daaglikse skoonmaakdiens kan gereël word teen ’n addisionele fooi.

Slaapplek

'n Bespreking by Breede River Lodge Estate - Unit 212 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Breede River Lodge Estate - Unit 212 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]