Brickhaven Akkommodasie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Brickhaven Akkommodasie is 'n privaatbesit-gastehuis in Edenvale aan die Oos-Rand van Gauteng.

Ons bied verblyf in 11 aparte kamers, elkeen met 'n privaat ingang en parkeerplek. Die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamers word ook daagliks skoongemaak.

Elke kamer bevat geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi en die gebruik van die swembad en braai-area.

Ons het 'n aparte eetkamer vir ontbyt.

Brickhaven is 15 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. 'n Pendeldiens na die Gautrain-stasie is ook beskikbaar vir inkopies in Sandton en Rosebank.

Die Greenstone Inkopiesentrum, Stoneridge Mall en Green Valley Inkopiesentrum is almal binne 1 km van ons af. Daar is ook wonderlike restaurante soos Fahrenheit, Ocean Basket en Piccola Russa na aan die gastehuis. Edenvale is 'n baie sentrale area en verbind aan verskillende hoofweë om Johannesburg.

Ons gaste is baie belangrik vir ons, en ons wil graag hê dat jy so tuis as moontlik sal voel hier. Ons help ook graag met inligting rakende plaaslike donedinge.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Spaans

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Brickhaven Akkommodasie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R595 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false