LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bridle Guest Farm | LekkeSlaap
+45

Bridle Guest Farm

Gastehuis
Klein Selfsorg-Eenheid
Vanaf R600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 2 enkelbeddens, yskas, mikrogolf, ketel, tweeplaatstoof en eetgerei op versoek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg. Eetgerei en braaigeriewe kan gereël word.

Belasting en Ekstras

Ontbyt is nie ingesluit nie en kan teen R100 per persoon bespreek word. Ontbyt word vanaf 05:30 tot 08:00 bedien. Middagetepakkies kan teen R60 per persoon gereël word. Daar is nie kredietkaartgeriewe nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamers
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hulle kyk uit oor die rus en vrede van die werkende plaas vanaf 'n sonnige stoep. Daar is dubbelbeddens en elektriese komberse vir die koeler wintermaande. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolf en ketel. Eetgerei en braaigeriewe is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf. Eetgerei en braaigeriewe kan gereël word.

Belasting en Ekstras

Ontbyt is nie ingesluit nie en kan teen R100 per persoon bespreek word. Ontbyt word vanaf 05:30 tot 08:00 bedien. Middagetepakkies kan teen R60 per persoon gereël word. Daar is nie kredietkaartgeriewe nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 4
Vanaf R750
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 1 kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die eenheid het ook 'n yskas, mikrogolf en ketel. Eetgerei en braaigeriewe kan gereël word. Die kamer lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die plaas.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf. Eetgerei en braaigeriewe kan gereël word.

Belasting en Ekstras

Ontbyt is nie ingesluit nie en kan teen R100 per persoon bespreek word. Ontbyt word vanaf 05:30 tot 08:00 bedien. Middagetepakkies kan teen R60 per persoon gereël word. Daar is nie kredietkaartgeriewe nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Groot Gesinskamer
Vanaf R1 100
per eenheid
Beskrywing

Hierdie luukse kamer het 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n aparte kamer met 2 enkelbeddens. Die kamer kyk uit oor die rus en vrede van die werkende plaas vanaf 'n sonnige stoep. Boeke en tydskrifte is beskikbaar. Daar is ook 'n yskas, mikrogolf en ketel. Eetgerei en braaigeriewe op versoek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf. Eetgerei en braaigeriewe kan gereël word.

Belasting en Ekstras

Ontbyt is nie ingesluit nie en kan teen R100 per persoon bespreek word. Ontbyt word vanaf 05:30 tot 08:00 bedien. Middagetepakkies kan teen R60 per persoon gereël word. Daar is nie kredietkaartgeriewe nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rondawel Selfsorg-Eenheid
Vanaf R1 300
per eenheid
Beskrywing

Bestaan uit 2 kamers met 2 enkelbeddens elk en 2 badkamers met storte. Toegerus met TV in sitkamer en kombuis. Kombuis het yskassie, tafel, stoele, mikrogolf en tweeplaatstoof met oond. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg Braaigeriewe kan gereël word.

Belasting en Ekstras

Ontbyt is nie ingesluit nie en kan teen R100 per persoon bespreek word. Ontbyt word vanaf 05:30 tot 08:00 bedien. Middagetepakkies kan teen R60 per persoon gereël word. Daar is nie kredietkaartgeriewe nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Small Kloof-plaas, Langs die R543, Volksrust, 2470, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViYzdmMmViLTVhZWQtNDk3ZC05YjgzLTVjMjRkMDgyMDQ2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 Farm Small Kloof Off R543 2470 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -27.342008427138 29.863500595093
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!