Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brinkleys River Lodge

  • Kapasiteit: 52 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou George-weg 1 langs R102, Klein Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Brinkleys River Lodge bied gerieflike oornagverblyf teen die Klein-Brakrivier met asemrowende rivier- en berguitsigte. Die lodge is die ideale basis vanwaar gaste hierdie deel van die Tuinroete kan verken.

Verblyf word aangebied in pragtige kamers en chalets, wat elk slaapplek vir 2 tot 4 gaste het. Die kamers en chalets het óf 'n dubbelbed, óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed. Elke kamer en chalet het ook 'n privaat badkamer met óf 'n bad óf 'n stort.

Geriewe sluit muskietnette, 'n yskassie, TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar in. Die lodge spog met 'n restaurant, kroeg, leefstylmark, gratis WiFi, buiteswembad en gratis parkeerplek op die perseel in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Brinkleys River Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Ou George-weg 1 langs R102, Klein Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brinkleys River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou George-weg 1 langs R102, Klein Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0afafdcf412ee1437d05e93c45aa3523abea8a2cf7c8ec6ddcdd6a0628ef7994aaaba26ac9dcac9488b227662d2a3ae13bb9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 1 Old George Road off R102 Klein Brak River 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.084558 22.135466
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem