Brockswood

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dié bekoorlike tuinkothuis is in Sandbaai, 'n woonbuurt in Hermanus, geleë. Die kothuis is 500 m vanaf Sandbaai en Onrusstrand.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is nog 'n aparte toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-uitleg. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, eetgerei en breekware. Die leefkamer het gemaklike sitplek.

Daar is braaigeriewe beskikbaar. Die kothuis word bereik deur 'n aparte ingang van die hoofhuis.

Rook is verbode in die huis. Daar is 'n DStv-koppelpunt.

Slaapplek

'n Bespreking by Brockswood sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Elektriese Toebehore

  •  Stoof

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Brockswood gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za