Bronya's Guesthouse
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Ridge-laan 4, Redstone Private Country Estate, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bronya's Guesthouse is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, op 'n veilige landgoed in Broederstroom, Hartbeespoort. Dit is 'n pragtige dorpie aan die voet van die Magaliesbergreeks in Noordwes. Dit is die ideale akkommodasie vir trougaste wat 'n troue in Redstone moet bywoon.
Verblyf word aangebied in Bachelor's Den wat aan die hoofhuis grens, asook Protea 1 en 2.
Die verblyf is grootendeels geskik vir trougaste wat oornaggeriewe soek, aangesien daar nie braai- of kombuisgeriewe is nie.
Die Bachelor's Den het slaapplek vir 4 gaste in 'n klein oopplan-eenheid met 'n kombuisie.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Bennie en Elize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 145
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Ridge-laan 4, Redstone Private Country Estate, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
- Gaste dink Bronya's Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Ridge-laan 4, Redstone Private Country Estate, Hartbeespoort, 0240, Noordwes