Bruintoon Vakansiehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elrina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Nitzke L - Des 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik en mens voel dadelik tuis!
Elmarie K - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was wonderlik. Sal dit weer doen.
Patricia And Jochen K - Apr 2018
Algehele gradering
Netjies en gerieflik. Waarde vir geld. Elrina baie behulpsaam en vriendelik.
Jignesh P - Mei 2017
Algehele gradering
Very nice house.
Zynie S - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was regtig 'n awesome naweek.
Susan J - Jan 2017
Algehele gradering
Groot, netjies, gerieflike huis met pragtige uitsig en ons het heerlik gebly.
Paul L - Jul 2016
Algehele gradering
Ons het lekker gebly behalwe vir die mense wat in die boonste eenheid gebly het wat baie irriterend was op die plankvloere.
Bruintoon Vakansiehuis se terugvoer
Dankie vir die waardevolle terugvoering, Paul.
Ons sal in die toekoms verseker nie weer tegelykertyd gaste met jong kinders in die boonste eenheid akkommodeer nie.
Die parkering is die erf/perseel, soos aangedui op LekkeSlaap en bestaan uit onderdak parkering agter op die erf vir 1 voertuig asook plek vir nog `n voertuig reg by die voordeur van die onderste eenheid. Jammer dit het heeltemal voldoen nie.
Hoop julle bespreek die boonste eenheid volgende jaar, julle het die lieflike uitsig van die boonste eenheid se dekke beleef!
Gerrit J - Mrt 2016
Algehele gradering
Die verblyf het aan al die verwagtinge voldoen.
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Romanstraat 257, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12