Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bruintoon Vakansiehuis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elrina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Bruintoon Vakansiehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nitzke L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nitzke L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en mens voel dadelik tuis!

Baie vriendelike mense, gemaklike blyplek, netjies en baie skoon. Alle benodigdhede is beskikbaar, sowel as soveel ekstras! BrownToes sien my definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K
Saam met vriende

Dit was wonderlik. Sal dit weer doen.

Kan vir mense aanbeveel. Die mense is vriendelik en baie behulpsaam. Uitsig wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia And Jochen K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia And Jochen K

Netjies en gerieflik. Waarde vir geld. Elrina baie behulpsaam en vriendelik.

Dit is so seldsaam dat 'n mens akkommodasie kry vir 11-12 mense. Ons kon as familie lekker saam kuier met my dogter se troue. Elke gesin het sy eie spasie gehad, maar ons kon almal saam eet en kuier. Die huis was baie netjies en gerieflik ingerig. Elrina was baie behulpsaam en vriendelik. Dit was voorwaar waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jignesh P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Jignesh P
Gesin met klein kinders

Very nice house.

Nice location, view and nice house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zynie S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zynie S
Gesin met tieners

Dit was regtig 'n awesome naweek.

Was regtig 'n awesome naweek, met als en nog meer wat ons nodig gehad het in die huis! Dankie ook aan Elrina wat uit haar pad gegaan het om ons te akkommodeer met die sleutel omdat ons 'n bietjie laat daar aangekom het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan J
Saam met vriende

Groot, netjies, gerieflike huis met pragtige uitsig en ons het heerlik gebly.

Groot, netjies, gerieflike huis naby aan strand. Die 3 dekke sorg vir pragtige uitsig oor die see. Ons het baie lekker gebly en sal in die toekoms weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Paul L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly behalwe vir die mense wat in die boonste eenheid gebly het wat baie irriterend was op die plankvloere.

Die onderste eenheid waar ons gebly het is gerieflik en goed toegerus. Voertuie is nie baie veilig nie. Boonste eenheid het plankvloere en dit kan 'n irritasie wees vir mense wat onder bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bruintoon Vakansiehuis se terugvoer

Dankie vir die waardevolle terugvoering, Paul.
Ons sal in die toekoms verseker nie weer tegelykertyd gaste met jong kinders in die boonste eenheid akkommodeer nie.
Die parkering is die erf/perseel, soos aangedui op LekkeSlaap en bestaan uit onderdak parkering agter op die erf vir 1 voertuig asook plek vir nog `n voertuig reg by die voordeur van die onderste eenheid. Jammer dit het heeltemal voldoen nie.
Hoop julle bespreek die boonste eenheid volgende jaar, julle het die lieflike uitsig van die boonste eenheid se dekke beleef!

Bruintoon Vakansiehuis
Gerrit J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit J
Saam met vriende

Die verblyf het aan al die verwagtinge voldoen.

Ons is baie vriendelik by BruinTone ontvang en die verblyf het gekorrespondeer met die beskrywing soos op die internet gevind. Dit was inderdaad 'n aangename ruskansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romanstraat 257, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmZGJhN2UzLTRlY2QtNDRiNy05ZGVhLWQxYTBlMGRjMjEyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 257 Roman Street Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.073515105864 23.027468472719
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem