Eureka Akkommodasie by Budget on Cambridge | LekkeSlaap
+20

Budget on Cambridge

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cambridge-straat 268, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Budget on Cambridge bied sakpasverblyf met selfsorggeriewe in Bethlehem. Dit is ideaal vir sakereisigers en gaste wat wil oornag. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Let wel die eenheid is op die eienaar se erf geleë.

Dié eenheid het 1 slaapkamer en het slaapplek vir 2 gaste. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Toiletware word voorsien. Daar is 'n groot TV met volle DStv en gratis WiFi is beskikbaar.

Die aparte oopplan-leefarea het 'n slaapbank vir 'n kind. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

'n Skoonmaak- en wasgoeddiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste per dag.

Veilige onderdak parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eenheid het sy eie buitebraai en kuierarea, so gaste moet 'n sakkie houtskool saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by Budget on Cambridge sluit in:

Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Budget on Cambridge
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Cambridge-straat 268, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Gaste dink Budget on Cambridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 3)
Vanaf R550
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cambridge-straat 268, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvIoqZub1WTaAAQYgPbW3Z98IgZbztOEspbGbfPmaF7fs4dLlp1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 268 Cambridge Street Bethlehem 9700 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.247976608653 28.306999848753
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za