Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Yzerfontein

Captains Cabin

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2025 tot 30 Dec 2025 en 01 Jan 2026 to 30 Jan 2026.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs 5 aanbiedinge per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2025 tot 30 Dec 2025 en 01 Jan 2026 to 30 Jan 2026.
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
'n Breekskadedeposito van R500 is betaalbaar voor aankoms.
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Let asseblief daarop dat geen spoedoortredings toegelaat word nie en daar is 'n beperking van 30 km per uur om die wildlewe en rustigheid te bewaar.
'n Basiese, daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar.
'n Heffing van R100 word per hond per verblyf gehef. Ons verkies dat honde nie op die beddens of die meubels slaap nie.
Daar is geen TV beskikbaar nie. Gaste moet hul eie badhanddoeke en strand-/swemhanddoeke bring.
Hout kan vooraf gereël word teen 'n bykomende fooi.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
POA
POA

Beach Road, Yzerfontein, 3751, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxYjFlYWYwLThiZmQtNGRkNS04MGQ0LTBjYzExZTVkZjlhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
POA
12 5 1 5 Beach Road Yzerfontein 3751 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.332342505298 18.161258423279
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang