Buffeldoring
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Keyter-straat 80, Wesbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Buffeldoring is in die hartjie van Oudtshoorn, en is naby die C.P. Nel Museum, Oudtshoorn Lughawe, en Botteha Kunsgalery. Dit is ook naby verskeie plaaslike winkels en restaurante.
Die selfsorgeenheid beskik oor 2 eenhede; Buffeldoring 1 en Buffeldoring 2. Die slaapkamers het enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie, ketel en enkelplaatstoof.
Ander geriewe sluit 'n TV, veilige parkeerplek en braaigeriewe op die perseel in.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, bergfietsry en swem in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Corneluis johannes (Jacques) Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 2
Ligging
- Keyter-straat 80, Wesbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink Buffeldoring het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Keyter-straat 80, Wesbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom