Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffelsbaai Hoofstrand

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Buffelsbaai Hoofstrand
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anne C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne C
Gesin met tieners

Hemelse aardsbestemming!

Onbeskryflike lekker plek met ongekende bederwe! Ons vakansie was 'n bundel vol pret!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana H

Fantasties. Beter waarde vir geld sal mens nie kry nie.

Pragtige ligging. Huis is modern, skoon, en alles in plek. Alles wat mens nodig het, WiFi ten spyte van loadshedding, gasstoof, inverter vir TV, speelgoed, boeke, strand speelgoed, handdoeke, ens, ens. Ons sal weer en weer wil gaan. Dankie aan die eienaars wat hulle pragtige huis oopstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie H
Gesin met tieners

Ontspanne, rus, afskakel.

Die huis is ruim en gerieflik. Lieflike see-uitisig vanuit die stoepkamer en hoofslaapkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruben B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben B
Gesin met klein kinders

Gerieflik en baie ontspannend.

Ons het die verblyf geniet, dit was veilig asook baie maklik om by die strand uit te kom. Huis was goed toegerus. Die binnehof was baie lekker as die wind, soos by see sleg waai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit K
Gesin met tieners

Baie gemaklike huis met genoeg spasie.

As die weer nie lekker is nie kuier mens nog steeds baie lekker in Buffelsbaai hoofstrand. Huis offer baie vir 'n see vakansie, het veral die binne en buite braaigeriewe geniet en die ysmasjien is 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mc L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mc L
Gesin met klein kinders

Excellent.

Great holiday. Excellent communication by te website and the owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S
Gesin met klein kinders

A lovely break away with enough space for the extended family.

A lovely property with great space and amenities for everyone. We had a wonderful stay. The beach is close enough for the young kids to go and still be supervised from the veranda. The indoor courtyard is a great addition for when the wind comes up late afternoon. The open space and living area was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R5 300
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 300
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R5 300
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandstraat 193, Buffelsbaai, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAADhjZucwfvQY0uF4CybekW1GVyJWlr5UcZ1OIPDj23Er0nyO5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 300 per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 193 Sand Street Buffels Bay 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.085070507208 22.973600493918
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem