Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bullrush Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 45 resensies vir Bullrush Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Braham V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braham V
Besigheidsreis

Amazing hosts and a truly memorable experience.

The hosts are absolutely awesome and we had a delightful stay. The serene surroundings and lush greenery created a peaceful retreat. The attention to detail in the garden and beautiful Bullrush Cottage made for a truly memorable experience. Grateful for their hospitality, assistance, local information and the tranquil oasis they've created. Highly recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank you so much Braham and Nelma for that fabulous review. It is so appreciated and you were the perfect guests. All the very best for the remainder of 2023 and all good things for 2024

Bullrush Cottage
Jock M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jock M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A most comfortable and enjoyable stay.

We felt very welcome and Tutu's personal attention to our needs was much appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank you so much for taking the time to write a review, I really appreciate the gesture. We so loved meeting you both and all the best and good health for the remainder of 2023.

Bullrush Cottage
Mark H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location. Great host.

I doubt there is a better place to stay in Hout Bay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reneé H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reneé H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en goed toegerus.

Rustige en gemaklike plek wat goed toegerus is. Dit het 'n fantastiese berg-uitsig en rustige tuin, en is baie goed geleë. Baie dankie aan Tutu en Peter vir hulle gasvryheid en al die ekstras en ook reëlings vir ons laat in-klok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank you so much Renee, for your wonderful review. We so enjoyed hosting you in our cottage and look forward to hosting you again.

Bullrush Cottage
John S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, well appointed cottage.

We absolutely loved our stay at Bullrush Cottage. The hosts were friendly, efficient and accommodating. We were made to feel at home and enjoyed living on the beautiful estate. A winner all the way.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank you John, for your wonderful review. I so enjoyed meeting you both and wish you all health and happiness throughout 2023.

Bullrush Cottage
DJ A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
DJ A
Saam met eggenoot / lewensmaat

6 glorious nights and days which we both thoroughly enjoyed. Sad to leave and will definitely return.

The hostess, Tutu, was vivacious, charming, an expert and entertaining communicator and above all very helpful. Bullrush Cottage is very well equipped and we had everything that we needed. The cottage is spacious for 2 people and has a very good layout, the furnishings were comfortable and the bed divine, security excellent and cleanliness first class. Undoubtedly the highlight of a 5-week trip. The visit to Kirstenbosch with Tutu was outstanding and Tutu's knowledge of the fauna made the day for my wife Jill. I would recommend Bullrush Cottage to any of my friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank you so much David and Jill for such a wonderful review, I do so appreciate your kind words. I loved meeting you both and I felt you left as friends. Hope you see you both again. Here's to your 500th bird sighting for the year

Bullrush Cottage
Adriaan M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

This was one of the most surreal experiences we have had in Hout Bay. Such an amazing cottage.

The most amazing host, thank you Tutu for being so friendly and kind. We were welcomed with complimentary wine and a bunch of snacks. Had a great experience walking in the mountains and around the estate. It is beautiful, safe, and would definitely book again. Highly recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank you so much for this wonderful review, I so appreciate it and you were fabulous guests to host. I would love to host you again in the future. All the very best for the remainder of 2022 to you both. Kind regards

Bullrush Cottage
Sue D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het sommer tuis gevoel, gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Lieflike rustige omgewing, eenheid was baie gerieflik met alles. Wat nodig is vir 'n rustige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Baie dankie Sue vir die resensie, ek waardeer dit. Alles van die beste.
Tutu

Bullrush Cottage
Franco V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese omgewing, netjiese en praktiese kothuis met die vriendelikste gasvrou.

Ons was aangenaam verras om die kothuis te sien en die ligging. Ons was sommer tuis van die eerste oomblik. Dit is 'n superstil area en ons kon regtig die paar dae so baie geniet. Die kothuis is perfek geleë en ons kon so baie doen die paar dae, van wonderlike ritte op die mooiste paaie, wynproe, restaurante en koffiewinkels, deli's, plante koop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. I so enjoyed meeting you and Anneke and wish you both all the very best of health and happiness in 2022. Alles van die beste, Tutu.

Bullrush Cottage
Chris G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable.

Bullrush Cottage was ideal for my wife and me, very secure and comfortable with a lovely host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Chris, thank you so much for your review, I really appreciate it. All the very best for 2022 and health, happiness and family visits for you.

Bullrush Cottage
Tania S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had the best weekend away at Bullrush Cottage, the most beautiful place with nature and tranquility, I will recommend anyone that need a break to book this place.

Thank you Tutu for your hospitality and all the spoils, you really made our weekend away extra special. We will surely be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank you so much Tania for your review. it is so appreciated. I so enjoyed meeting you and Dennis and all the very best for a healthy and wonderful 2022. All the best Tutu.

Bullrush Cottage
Jodie F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jodie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, peaceful and tranquil stay.

So peaceful. It was just what my partner and I needed. We thoroughly enjoyed our stay. Definitely a breakaway weekend to remember. Thank you, Tutu and Pete, for the sweet and kind gestures.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank for the review, all the best.

Bullrush Cottage
Dorette S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette S
Saam met vriende

Pragtige plek. Skoon en baie veilig.

Ek kan enige iemand aanbeveel om Bullrush Cottage te gaan besoek, die plek is pragtig, veilig en skoon en ruik heerlik. Tutu, dankie vir jou gasvryheid. Ons sal verseker weer daar bespreek as ons in die omgewing is. Waarde vir geld verseker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Baie dankie Dorette vir die fabulous resensie. We would love to see you again.
Alles van die beste groete
Tutu

Bullrush Cottage
Naeema S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naeema S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional.

The host's hospitality was exceptional, very sweet, friendly and kind. The cottage was amazing, very cosy and inviting. Amazing views of the beautiful grounds nature all around. Myself and my partner had a very beautiful peaceful stay we would no doubt book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank you so much Naeema for such a wonderful review and I so look forward to hosting you again. All the very best for the remainder of 2020

Bullrush Cottage
Vicky V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike, lekker verblyf!

Tutu doen soveel moeite om mens tuis en gemaklike te laat voel! Sal vir seker weer daar bly volgende jaar! Stunning, skoon en pragtige, veilige estate!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Vicky and Dawie thank you so much for your fabulous review and I look forward to hosting you again next year. Alles van die beste for the remainder of 2020. Healthy wishes to you

Bullrush Cottage
Deon D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, mooi en veilig.

Ons was baie vriendelik ontvang. Tutu was baie vriendelik en het ons soos familie hanteer. Ons het ons kuier baie geniet en baie goeie diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank you so much Deon, for your lovely review. I so enjoyed meeting you and loved the sketch that Magriet did of Table Mountain. All the very best for the remainder of the year and for next year with all your plans. Healthy regards

Bullrush Cottage
Lelanie R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie R
Enkelreisiger

Comfortable, neat clean.

One of the best places I stayed on a business trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank you so much Teunis for your review. Hope we see you again and all the very best for the remainder of 2020. Healthy regards

Bullrush Cottage
Dianne V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant surprise.

We’ve travelled widely and Bullrush Cottage rates amongst the best ever. Warm hosts, privacy and amazing views. A beautiful garden with a quiet setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank you so much, Di, for your lovely review, we loved meeting you both. All the very best for the remainder of this most unusual year.

Bullrush Cottage
Deslyn F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deslyn F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Our stay at the Bullrush Cottage was simply amazing. The cottage was neatly cleaned and has everything we needed. Myself and my partner enjoyed a nice walk in the estate and enjoyed the very beautiful garden. I will highly recommend and definitely visit the Bullrush Cottage. Once again thank you for the peaceful home away from home break.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank you so much Deslyn and Bradley for a lovely review, we so enjoyed having you to stay and wish you both all the very best for the rest of 2020

Bullrush Cottage
Fritz V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were spoiled rotten by our host. The small things that were in the cottage felt like walking into our own home.

We spent a lot of time on the patio and her garden was amazing. We had all the home comforts that you wished for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Dear Fritz and Gail, Thank you so much for your very kind review. I loved meeting you both and I am so happy you enjoyed my little cottage. All the very best for 2020

Bullrush Cottage
André B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik. Waarde vir geld.

Baie gasvry ontvang. Alles baie skoon en netjies. En alles wat mens mag nodig kry is beskikbaar en nog vele meer. Pragtige omgewing en baie veilig. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank you so much Retha and Andre for your review. All the best for the remainder of 2019. Best wishes

Bullrush Cottage
Frede L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frede L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stoutste verwagtinge oortref!

Ons sal enige tyd weer terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank you, Frede, for your kind words. It was wonderful meeting you and having a good laugh. Enjoy the rest of your road trip. Warm regards

Bullrush Cottage
Johan V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful little cottage in Hout Bay. We had such a great stay.

The cottage was absolutely perfect and exactly what we needed for our stay in Hout Bay. Tutu was such a friendly and lovely host. The cottage was cosy, spacious and super clean, nestled in a beautiful spot in the garden. And so many nice extra touches. We will definitely be back to stay longer.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Pragtige klein kothuis in Houtbaai. Ons het so 'n goeie verblyf gehad.

Die kothuis was absoluut perfek en presies wat ons nodig gehad het vir ons verblyf in Houtbaai. Tutu was so 'n vriendelike en lieflike gasheer. Die huisie was gesellig, ruim en super skoon, geleë in 'n pragtige plek in die tuin. En so baie lekker ekstra details. Ons sal beslis terug wees om langer te bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank you so much, Johan. It was a treat having you stay. We look forward to many more fabulous documentaries from you.

All the very best for the future.

Bullrush Cottage
Jan Carel C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Carel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige omgewing, eienaars baie gasvry. Cottage goed toegerus.

Ons het vir 5 nagte heerlik by Bullrush Cottage gebly. Cottage was skoon en netjies, baie goed toegerus. Baie stil omgewing en veilig in die estate. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig, sal beslis weer daar oorbly indien dinge so uitwerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Dear JC,
It was a pleasure hosting you and loved meeting one of your daughters. All the very best for your 30th Comrades JC, wow, what an achievement.
See you again,
Tutu

Bullrush Cottage
Heidi F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi F
Enkelreisiger

Onvergeetlik.

Great plek, great diens, great prys. Sien gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank you Heidi, hope to see you again. Best wishes.

Bullrush Cottage
Bonitha B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonitha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntende diens en vriendelikheid.

Vooraf is al die nodige reëlings en aanduidings gestuur sodat 'n mens weet wat om te verwag met aankoms. Die diens was uitstekend en die mense baie vriendelik. Die plekkie is baie skoon en mooi ingerig. Van die hele twee weke in die Kaap was die een ons gunsteling oornagverblyf en ons sal weer terugkom in die toekoms. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review. All the very best to you both on your future happiness and love together. Just keep smiling. Have a fabulous Easter and year ahead.

Bullrush Cottage
Louis B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, kon nie vir beter gevra het nie.

As jy soek na waarde vir jou geld is hierdie die plek vir jou. Die ligging is perfek, dit is veilig en privaat. Kon nie gevra het vir beter verblyf teen daardie prys nie. Die gasvrou was baie bedagsaam en behulpsaam en het uit haar pad gegaan om ons te laat tuis voel. Alles wat jy sou benodig vir 'n lekker verblyf is beskikbaar. Sal definitief Bullrush Cottage aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Baie dankie Louis and Ronell. I am so pleased you enjoyed yourself and hopefully we will meet again in the future. Have a wonderful Easter and all the best for the remainder of 2019.

Bullrush Cottage
Annamarie S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Dit was fantasties.

Ons was vriendelik ontvang. Alles was netjies, baie rustige omgewing, geen lawaai. Ek beveel dit aan. Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank you, Annamarie. It was so nice meeting you. All of the best for the remainder of 2019.

Bullrush Cottage
Robin G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful stay and were made to feel so welcome.

The cottage was clean, bright and so comfortable. The one thing we were a bit disappointed in was that the TV did not give a clear picture, it was very fuzzy. Otherwise we could not fault the accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank you Robin for your review. We loved meeting you both. Thank you for letting me know about the TV clarity, I will get a TV technician in to sort out the problem as I am quite useless. All the best for 2019.

Bullrush Cottage
Pinky H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pinky H
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was lovely and the host was very accommodating and kind.

Thank you for a very lovely stay, it was truly great! We enjoyed the privacy, the view and your pool. We will definitely stay there again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank you, Pinky. So pleased you enjoyed yourselves. You were the perfect guests a host could ask for. All the very best for 2019 and Pinkie, I just loved your infectious laugh. Tutu

Bullrush Cottage
Awanda V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awanda V
Gesin met klein kinders

We had an amazing experience at Bullrush Cottage, the host is very friendly and helpful.

Bullrush Cottage is a very neat and cosy place to stay. Tutu, the host, is very helpful and friendly. We will definitely visit again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n wonderlike ervaring gehad by Bullrush Cottage, die gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig.

Bullrush Cottage is 'n baie netjiese en gerieflike plek om te bly. Tutu, die gasheer, is baie hulpvaardig en vriendelik. Ons sal beslis weer daar besoek aflê.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank you, Awanda and family, for your lovely review. I do hope that I see you again. All the best for the remainder of 2018.

Bullrush Cottage
Lana G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf en ongelooflike vriendelike hulp.

Het dit bitter baie geniet en sal definitief weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank you, Lana. I do hope that we will see you again. All the very best for the remainder of the year.

Warmest wishes,
Bullrush Cottage

Bullrush Cottage
Rosie B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosie B
Gesin met tieners

Awesome!

This place is absolutely awesome! The children loved it so much! Thank you Tutu for your kindness to allow us to utilise your space. The place is so nice, cosy, clean and quiet. Mario and Roberto loved it so, so much! Thanks for the heaters, it clearly helped us coping with the cold. To me it felt so peaceful and relaxing. I'm so grateful for choosing Bullrush Cottage - thank you so so much!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties!

Hierdie plek is absoluut fantasties! Die kinders het so baie daarvan gehou! Dankie, Tutu, vir jou vriendelikheid dat ons jou spasie kon benut. Die plek is lekker, snoesig, skoon en stil. Mario en Roberto het so baie daarvan gehou! Dankie vir die verwarmers - dit het ons voor die hand liggend gehelp met die koue. Dit het vir my so rustig en ontspannend gevoel. Ek is so dankbaar dat ek Bullrush Cottage gekies het - baie baie dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank you Rosie for your very kind words. I thoroughly enjoyed having you stay here. Roberto is a Superman for swimming in that freezing pool water. I hope that Mario's exams all went well. All the very best for the remainder of 2018. Warmest wishes to you.

Bullrush Cottage
Nicolette G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike gasvryheid, netheid en hartlikheid. Uiters veilig en goed geleë.

Die eienaars gaan uit hulle pad om die gaste tegemoet te kom. Altyd vriendelik, gasvry en hartlik. Ek sal enige tyd weer daar bespreek. Baie goeie waarde vir geld. Sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

It was wonderful to welcome you again to Bullrush Cottage. It is like welcoming back friends. Thank you for your very kind words. All the very best for the remainder of 2018. Alles van die beste.

Bullrush Cottage
Savannah W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Savannah W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A relaxing and splendid place to take a vacation.

I had the most amazing weekend away at Bullrush Cottage. I definitely recommend anyone that wants a relaxing and peaceful weekend away with their partner to book here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank you so much Savannah, for your kind words. It was an absolute pleasure having you to stay. Thank you for choosing Bullrush Cottage, and all the very best for the rest of 2018.

Bullrush Cottage
Franzel L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franzel L

Netjies, veilig, waarde vir geld en 'n uitsonderlike gasvrou.

Baie vriendelike gasvrou, gaan uit haar pad om seker te maak haar gaste is gemaklik. Heerlike sjokolade op die bed, wyn en vrugtesap in die yskas. Hierdie is die tipe ekstras wat jy gewoonlik verwag nie aangesien jy gewoonlik ten duurste daarvoor moet betaal. Sal Bullrush enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Dear Franzel,

Thank you so much for these very kind words. It was a pleasure having you stay at Bullrush Cottage.

All the best for 2018.

Bullrush Cottage
Melisa H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melisa H
Saam met vriende

Home away from home.

Beautiful place and peaceful surroundings. Received a warm and friendly welcome from the host Tutu that really made you feel like you had a home away from home. Never felt unsafe. Thank you Tutu for an awesome stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank you, Melisa, for your wonderful review of Bullrush Cottage. Hopefully, we will see you again in the future and you two will stir up those fantastic cooking smells. All the very best for the remainder of 2018.

Bullrush Cottage
Monica H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Die beste kliëntediens wat ek nog ooit by ‘n plek gekry het. Toe ons by Bullrush Cottage aan kom toe wag daar chocolate op ons bed en daar was wyn in die yskas. Die eienaar het selfs vir ons idees gegee oor watse aktiwiteite ons kan doen in die omliggende areas. Sal enige tyd weer terug keer na hierdie plekkie toe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Baie, baie dankie Monica and Jean-Luc. I loved having you two stay with us, and thank you for all those kind words. Good luck with both of your studies this year, and we wish you all he best for the future.
Have a fabulous year ahead.

Bullrush Cottage
Marion J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great service and hostess.

Good cottage and comfort! Pleasant surroundings. Very friendly hosts! In winter/early spring the cottage feels a bit chilly. I would suggest an additional page in the cottage book were to find the best restaurants around Bullrush Cottage to help the guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank you Marion and Albert for your review. Had I known that you were a bit chilly, I would have pointed out the wall heaters, my apologies. Thank you for the suggestion about the restaurants. Enjoy the rest of 2017.

Bullrush Cottage
Jacques N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, baie vriendelik en behulpsame opsigter.

Ons is vriendelik ontvang en is gehelp met alles wat ons gevra het. Die plekkie was baie netjies en ons was heeltemal privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank you Jacques and Betsie, all the very best for a wonderful married life together

Bullrush Cottage
Annelize F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en baie mooi omgewing. Het my verwagtinge oortref.

Baie gasvry ontvang deur gasvrou en die 'cottage' het alles gehad wat nodig was vir ons verblyf. Die omgewing is pragtig en boomryk met tuine en voëls. Stil en veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank you so much Annelize for your review, it is much appreciated. All the best to your daughter for the rest of the year and have you have a fabulous remainder of 2017.

Bullrush Cottage
Anel H - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, moderne eenheid met alles wat jy nodig het in 'n baie rustige en stil landgoed.

Ons was baie vriendelik ontvang deur Tutu. Die luukse eenheid is pragtig gemeubileer en versier en toegerus met alles wat jy nodig sal hê. Die omgewing is baie rustig en stil. Voorwaar 'n plek wat ons sal aanbeveel en beslis weer by sal bly in die toekoms. Beslis ook waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande!

Dit is sentraal geleë in 'n baie veilige omgewing. Die eenheid is perfek - skoon, netjies, ruim, huislik. Dit is een van die beste eenhede waar ek nog tuis gegaan het. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om vriendelik en behulpsaam te wees. Ons gaan beslis volgende jaar weer by hierdie eenheid bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Dear Nicolette and Johan. Thank you so much for the fantastic review. It was an absolute pleasure having you to stay and we hope that I will see you again in 2018. Blessings for the rest of 2017 with good health and happiness.

Bullrush Cottage
Craig M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Craig M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A quiet and restful sanctuary after busy days of sight seeing and wine tasting.

Great place to see the Cape from. Friendly and helpful owner. Cottage was great, all that we could ask for. The Weather played along wonderfully as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank you so much for the review, and I loved meeting you both. Enjoy the rest of the year.

Bullrush Cottage
Aletta J - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte verblyf met lieflike gasvryheid.

Netheid en toerusting van kothuis is perfek. Gasvryheid en behulpsaamheid is perfek. Veiligheid perfek. Ligging perfek. Ons sal weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bullrush Cottage se terugvoer

Thank you so very much for your review. You were the perfect guests and I loved meeting you both. All the very best for the remainder of 2016. Best wishes to your daughter and her full recovery. Hope to see you in the future. Best wishes, Tutu

Bullrush Cottage
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kormorantsingel 4, Kenrock Country Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5xaZPLO3XJCLZSuzrxuOspEQoeatEv7LACxRx53UfZNGery5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 4 Cormorant Close Kenrock Country Estate 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.015011324722 18.373741954565