Bundox Safari Lodge
Beskrywing
Die boskamp is in 'n geheime plekkie tussen die bosveldbome op 'n privaat eiendom van sowat 50 hektaar. Die eksklusiewe selfsorgkamp het sy eie boma, kombuis, ablusiegeriewe en eetarea. Die boskampgaste kan by die swembad ontspan of drankies en maaltye by die hooflodge geniet. Vuurmaakhout word vir die eerste aand voorsien en daarna is dit by die hooflodge te koop. Minimum 4 gaste kan by die boskamp bespreek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. - Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. - Alle gaste moet met aankoms 'n vrywaringsvorm teken. Die verblyf sluit aandete, ontbyt en WiFi in spesifieke areas, asook tee en koffie in die kamer en 'n daaglikse skoonmaakdiens in. Uitgesluit by die tarief: Telefoonoproepe, swemhanddoeke, 'n flits, verkyker, en ekstra hout en ys. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Rook word net in aangewese areas toegelaat. Gaste mag nie rommel strooi of die diere voer nie. Kinders onder 6 jaar mag nie op wildritte gaan nie, behalwe as 'n privaat voertuig gereël is. Let asb. dat daar 'n 500 m-lange grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet voor die aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, want dit kan weens onvoorsiene omstandighede verander. Let asb. dat as 'n bespreking gekanselleer word vir welke rede ook al, 'n adminfooi van 15% van die depositobetaling geld. Let asb. dat daar 'n adminfooi gelyk aan 15% van die deposito gehef word op enige kansellasies.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tent het slaapplek vir 2 gaste, daar is 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens op versoek, en die en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n spoeltoilet. Die tent bied toegang tot 'n stoep met kampstoele en 'n privaat boma. Gaste het toegang tot die sentrale boskamp, gratis WiFi by ontvangs en die swembad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Ontbyt en aandete

- •Wakker-bel oproep

Hierdie chalet is ideaal vir 4 gaste. Dit beskik oor 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die chalet bied toegang tot 'n buitesitarea en gaste het toegang tot 'n sentrale boskamp, gratis WiFi by ontvang en die swembad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Sitkamer
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Ontbyt en aandete
Huisreëls
- Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. - Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. - Alle gaste moet met aankoms 'n vrywaringsvorm teken. Die verblyf sluit aandete, ontbyt en WiFi in spesifieke areas, asook tee en koffie in die kamer en 'n daaglikse skoonmaakdiens in. Uitgesluit by die tarief: Telefoonoproepe, swemhanddoeke, 'n flits, verkyker, en ekstra hout en ys. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Rook word net in aangewese areas toegelaat. Gaste mag nie rommel strooi of die diere voer nie. Kinders onder 6 jaar mag nie op wildritte gaan nie, behalwe as 'n privaat voertuig gereël is. Let asb. dat daar 'n 500 m-lange grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet voor die aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, want dit kan weens onvoorsiene omstandighede verander. Let asb. dat as 'n bespreking gekanselleer word vir welke rede ook al, 'n adminfooi van 15% van die depositobetaling geld. Let asb. dat daar 'n adminfooi gelyk aan 15% van die deposito gehef word op enige kansellasies.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tent het slaapplek vir 2 gaste, daar is 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens op versoek, en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n spoeltoilet. Die tent bied toegang tot 'n stoep met kampstoele. Gaste het toegang tot die sentrale boskamp, gratis WiFi by ontvangs en die swembad.

- •Diens op aanvraag

Hierdie tent is ideaal vir wittebroodpaartjies. Dit het 'n koninggrootte-bed met 'n muskietnet en 'n dekpaadjie wat na 'n ruim badkamer met 'n luukse bad lei. Daar is ook 'n buitestort. Die tent is in 'n stil hoekie van die lodge en gaste het toegang tot die sentrale boskamp, gratis WiFi by ontvangs en die swembad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Ontbyt en aandete
Huisreëls
- Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. - Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. - Alle gaste moet met aankoms 'n vrywaringsvorm teken. Die verblyf sluit aandete, ontbyt en WiFi in spesifieke areas, asook tee en koffie in die kamer en 'n daaglikse skoonmaakdiens in. Uitgesluit by die tarief: Telefoonoproepe, swemhanddoeke, 'n flits, verkyker, en ekstra hout en ys. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Rook word net in aangewese areas toegelaat. Gaste mag nie rommel strooi of die diere voer nie. Kinders onder 6 jaar mag nie op wildritte gaan nie, behalwe as 'n privaat voertuig gereël is. Let asb. dat daar 'n 500 m-lange grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet voor die aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, want dit kan weens onvoorsiene omstandighede verander. Let asb. dat as 'n bespreking gekanselleer word vir welke rede ook al, 'n adminfooi van 15% van die depositobetaling geld. Let asb. dat daar 'n adminfooi gelyk aan 15% van die deposito gehef word op enige kansellasies.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalet is ideaal vir 2 gaste op 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n binne- en buitelugstort, buitelugbad, 'n wasbak en 'n spoeltoilet. Die chalet bied toegang tot 'n buitesitarea en gaste het toegang tot 'n sentrale boskamp, gratis WiFi by ontvang en die swembad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Ontbyt en aandete
Huisreëls
- Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. - Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. - Alle gaste moet met aankoms 'n vrywaringsvorm teken. Die verblyf sluit aandete, ontbyt en WiFi in spesifieke areas, asook tee en koffie in die kamer en 'n daaglikse skoonmaakdiens in. Uitgesluit by die tarief: Telefoonoproepe, swemhanddoeke, 'n flits, verkyker, en ekstra hout en ys. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Rook word net in aangewese areas toegelaat. Gaste mag nie rommel strooi of die diere voer nie. Kinders onder 6 jaar mag nie op wildritte gaan nie, behalwe as 'n privaat voertuig gereël is. Let asb. dat daar 'n 500 m-lange grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet voor die aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, want dit kan weens onvoorsiene omstandighede verander. Let asb. dat as 'n bespreking gekanselleer word vir welke rede ook al, 'n adminfooi van 15% van die depositobetaling geld. Let asb. dat daar 'n adminfooi gelyk aan 15% van die deposito gehef word op enige kansellasies.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Guernsey-plaas, Guernsey-weg, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom