Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bungalow 52

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fourth Beach-promenade 52, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Bungalow 52 is in die pragtige kusvoorstad, Clifton, en is 'n uniek ontwerpte selfsorghuis perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n lewendige en kenmerkende vakansie aan die strandfront.

Dié helder versierde huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank wat geskik is vir 6 gaste. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste in die eetarea. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n kaggel. Gratis Wi-Fi is beskikbaar.

Die leefarea lei na die buitelugvermaakarea en bied asemrowende uitsigte oor die see. Hierdie area beskik oor 'n lieflike hangmat, sonstoele, 'n plonspoel, vrystaande braai en piekniektafel wat ideaal is vir 'n buitelug-eetervaring. As jy avontuurlustig voel, is daar baie doendinge soos branderplankry, visvang, snorkel, voëlkyk en fietsry.

Slaapplek

’n Bespreking by Bungalow 52 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Fourth Beach-promenade 52, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fourth Beach-promenade 52, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee761b933f4e5daae1abb4d8c9f2730b0ee651b25127a69abae003bec3e8d5023bf8e39747cb0860f42061d2fc9f34aaae2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R20 000 per nag (plek vir 5) 52 Fourth Beach Promenade Clifton 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.940681796749 18.375926073611
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem