Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushbabies-Inn Self-Catering Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Armin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 12 resensies vir Bushbabies-Inn Self-Catering Accommodation
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.8/5
Petunia M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petunia M
Gesin met klein kinders

Very clean and convenient.

Well situated. Walking distance to shops and the beach. Very friendly service. Neat and very clean rooms. Very fast WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie B

Gerieflik, eenvoudig, skoon en vriendelike eienaars.

Die gaste langs ons het ongelukkig in hul eenheid gerook (ten spyte van 'Geen Rook' kennisgewing. Die deur tussen die twee eenhede was nie genoeg om die rook na ons eenheid te keer nie. Dit was onaangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushbabies-Inn Self-Catering Accommodation se terugvoer

Hallo liewe Fanie,
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Die Rook in ons eenhede word streng verbode.
Dit is 'n jammerte dat party Gaste nie ons reels nakom nie en ons vra dus hartlik onverskoning
vir die ongerief wat dit vir julle veroorsaak het.
Ons sal sorg dat die reels strenger toegepas word.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Anja

Bushbabies-Inn Self-Catering Accommodation
Thalitha D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thalitha D
Gesin met tieners

Gemaklik en skoon.

Die verblyf was baie aangenaam. Ek sou net dalk die volgende aanbeveel. Die TV in sitkamer sit te hoog en is baie ongemaklik om te kyk. Die kanale was reg maar sal dalk net 'n sportkanaal (201 en 202) bysit. Die sitkamerstel sal ek ruil met die woonstel langsaan aangesien die stel te klein was vir 5 groot mense. Die 2de slaapkamer enkelbeddens se matrasse is uitgelê en sou ek vervang. Die hoofslaapkamer se skuifdeurwiele moet vervang word. Ek sal ingeboude kaste aanbeveel in die 2de slaapkamer aangesien die kaste onprakties was en is pakplek nodig veral as mens lank bly. Ek sou 'n aparte braaiplekkie inrig by die woonstel se ingang langs die ronde tafel (waar die plante tans is). Dit sou baie gemakliker wees om dan te braai, in plaas van om die algemene braai area te gebruik. Baie lief vir diere, maar laat slaap was nie moontlik nie. Ons het 21 dae daar gebly en dit was heerlik. Die ligging is perfek. Loopafstand van middedorp en naby strand. Parkering ook reg. Elke dag se bederf van plek wat skoon gemaak is is awesome! Vriendelikheid van personeel en hul behulpsaamheid met bietjie ekstras was ook awesome en baie dankie. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly en beveel dit aan vir enige persoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ettiene B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ettiene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Dit is 'n baie lekker plek gewees. Is net ongelukkig die Wi-Fi waarvoor ek betaal het glad nie gewerk het nie. Hulle moet beslis 'n nuwe TV in die kamer sit anders was dit baie lekker om daar te bly. Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabri V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabri V
Enkelreisiger

Baie sentraal in Swakop, netjiese plek.

Baie gerieflik, skoon en netjies. Naby al die lekker restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushbabies-Inn Self-Catering Accommodation se terugvoer

Hi Gabri!

Thank you very much for an excellent review! It was a pleasure having you here with us!

Kind regards

Manager

Bushbabies-Inn Self-Catering Accommodation
Ilze V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze V
Gesin met klein kinders

Naby aan alles.

Alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushbabies-Inn Self-Catering Accommodation se terugvoer

Hi Ilze!

Thank you very much for taking the time to leave a review, I am so happy you enjoyed your stay with us! Looking forward to your next visit! :)

Kind regards

Manager

Bushbabies-Inn Self-Catering Accommodation
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het aanvanklik nie n baie goeie kamer gekry nie, maar dit is vinnig reggestel en ons het die kuier baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Affordable and sufficient for a quick stop-over.

Perfect for a one-night stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Considering the sharp price it was value for money.

The accommodation was only usable as "self catering" once we asked for chairs to sit on and basic cutlery and bowls for eating breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dr Ulrike Menne N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Ulrike Menne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons drie worshonde het dit saam met ons baie geniet.

Die woonstel was gerieflik en die woongebied is baie stil in die nag. Alles, soos die see, die winkels en eetplekke kan per voet bereik word binne 2 tot 3 woonblokke ver.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushbabies-Inn Self-Catering Accommodation se terugvoer

Goeie dag,

Baie dankie vir julle review. Ons is so bly julle en julle pragtige honde het die geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Vriendlike Groete,
Nicolene

Bushbabies-Inn Self-Catering Accommodation
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobias Hainyeko-straat, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca703cb50cc025eefcf2b80f3863a765be652d1a37944136e7bf386c9aa3b87aac1402e5f0c266a6ded65d61848e550425d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Tobias Hainyeko Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.682400520068 14.525521695614
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem