Marlothpark Akkommodasie by Bushbaby Lodge | LekkeSlaap
+73

Bushbaby Lodge

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpensweg 2472, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Bushbaby Lodge is in Marlothpark geleë en grens aan die wêreldbekende Krugerwildtuin. Gaste kan die asemrowende natuur en watergat reg voor die lodge geniet. Koedoes, sebras, aardvark, impalas, muishonde en apies loop lekker rond in Marlothpark.

Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied wat slaapplek vir 9 gaste het. Die eenhede is Baby Lodge met slaapplek vir 3 en Bush Lodge met slaapplek vir 6. Albei eenhede het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad en stort, lugversorging en kombuisie. Die eenhede is stapafstand van mekaar af.

Daar is 'n swembad en braai-area op die perseel.

Doendinge in die area sluit voëlkyk, wildkyk, fietsry, visvang en begeleide staptoere in.

Die lodge is gerieflik geleë, net 'n paar minute se ry vanaf die Krokodilrivier, wat grens aan die Krugerwildtuin. Gaste kan wildkyk by die Kruger Wildtuin in hul eie voertuig.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Bushbaby Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Swartwitpensweg 2472, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
  • Gaste dink Bushbaby Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R690
per nag (plek vir 3)
Vanaf R690
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpensweg 2472, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX6WXUTx7Epx3L4k7V73iy7rNtwpxst0gP4NTcwNSTuLEKySf1L?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 Swartwitpens Road 2472 Marloth Park 1330 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.340268682651 31.786000728607
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za