Bushman Valley

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bushman Valley het 'n idilliese ligging in die vallei van die mooi Oukloofberge in die Swartland Natuurreservaat. Hierdie unieke privaat natuurreservaat is 1200 ha groot en bied 'n rustige heenkome in die Karoodorpie, Prins Albert.

Verblyf word gebied in kamers, selfsorgkothuise en houthutte. Die kothuise en houthutte is toegerus vir selfsorg en het elk 'n privaat badkamer, kombuisgeriewe en leefarea. Die kamers het lugversorging, 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan voetslaanroetes, 4x4-roetes en voël- en wildkyk geniet. Gaste kan ook afkoel is een van die verfrissende rotspoele in die area.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bushman Valley gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za