Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushwillow

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir Bushwillow
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Chimone B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chimone B

Fantastiese uitsig. Lekker rustig. Goed ingerig.

Met ons aankoms het Elias ons verwelkom en het ons na ons eenheid geneem. Die uitsig vanaf die eenheid is ongelooflik mooi, dit kyk uit oor die dam. Die omgewing is rustig en ons nie steurnisse gehad nie, daar het net so paar ape vir ons kom kuier op een van die dae. Daar is ook 'n staproete na die dam, dis wel deur die bos en enige "hiker" se droom. Die eenheid besik oor basies alles wat jy gaan nodig hê met jou vakansie: koffie, tee, suiker, muskietgoed, braaisout, skottelgoedseep en so aan. Vir warm maande soos Desember beveel ek 'n lugversorger aan, maar ons het lekker afgekoel in ons eie privaat swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushwillow se terugvoer

Baie dankie! Ons is so bly julle het dit geniet en ons hoop julle kom kuier weer.
Baie groete
Reinet en Shannon

Bushwillow
Corrie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Pragtige plek met lieflike uitsig. Puik diens. Voorwaar vyfster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushwillow se terugvoer

Baie dankie Corrie, ons hoop julle kom kuier weer. Groete. Reinet en Shannon

Bushwillow
Thomas C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas C
Gesin met klein kinders

It was fantastic, we all enjoyed our stay, kids were so excited I would definitely recommend.

It was worth the drive from Joburg, so quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushwillow se terugvoer

Thank you Thomas, I am so glad you enjoyed the stay. We look forward to hosting you again sometime.
Regards,
Reinet

Bushwillow
Marinda B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda B
Gesin met tieners

'n Fantastiese plek om te ontspan en familietyd uit te koop.

Hoofslaapkamer se stortteëls teen die muur moet net asb. ordentlik geskrop word. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert N
Saam met vriende

The place is awesome and beautiful.

Will come back next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne P
Gesin met tieners

Wonderful! Felt safe, secure. Beautiful location, will definitely be back.

This self-catering place has everything you need, including beautiful surroundings. Will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushwillow se terugvoer

Thank you Joanne
We are super happy to hear that you enjoyed your stay. We would love to host you again.
Regards
Reinet and Shannon

Bushwillow
Craig D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig D
Gesin met tieners

Beautiful.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Bushwillow is netjies, genoeg spasie en alles wat jy nodig het vir ’n wegbreek. Grootmense en kinders het dit vreeslik geniet, sal definitief Bushwillow weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushwillow se terugvoer

Baie dankie Riana, ons is baie bly dat julle dit geniet het.

Hoop ons sien julle weer.
Baie Groete
Shannon en Reinet

Bushwillow
Kista N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kista N

Enjoyable stay.

Peaceful and quiet. Lovely views across the dam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinhardt H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinhardt H

Relaxing, quiet with the best view.

One of the top spots I visited in Hazyview. The whole household wanted to stay a day extra. It is safe and quiet. Awesome view of the lake from the patio and pool. The bedding and towels were nice and clean and it had the best smell. The chimney worked wonders on the cool nights. Full DStv so we could watch the Bokke beat the Lions again. Looking forward to the next visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushwillow se terugvoer

The best spot to watch the Bokke win another Lions series. Thank you so much for your kind words and we hope to host you and your family again.
Regards,
Reinet and Shannon

Bushwillow
Dewald S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald S
Gesin met tieners

Baie rustige omgewing en netjiese huis en privaat.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushwillow se terugvoer

Baie dankie. Ons is bly dat julle dit geniet het en hoop julle kom kuier weer.

Bushwillow
Karen O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen O
Gesin met tieners

Bushwillow was superb. It was quiet, relaxing, beautiful view. Very private and well maintained.

Our family loved our stay at Bushwillow. We would definitely book the accommodation again and have recommended it to a number of friends. The staff were very friendly and efficient. Bushwillow is well situated to access Kruger, God's Window, the Bourke's Luck and many other sites. After a day of sightseeing we all looked forward to returning for an evening on the patio of Bushwillow. We all wish we could have stayed longer. Many thanks for our wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushwillow se terugvoer

We are so happy to hear that you enjoyed your holiday. We look forward to seeing you again.

Bushwillow
J D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J D
Gesin met tieners

Sal beslis weer gaan.

Lekkerste kuier in die Laeveld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushwillow se terugvoer

Baie Dankie. Ek is so bly dat julle lekker gekuier het. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Reinet

Bushwillow
Amanda J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda J
Gesin met klein kinders

Ongelooflike skoon, veilige plek met mooi natuurlewe.

Ons verblyf by Bushwillow was verskriklik lekker. Van die nagapies wat in die aande in die bome speel, tot die Visarend wat sing oor die dam. Die eenheid self is baie goed toegerus, skoon en netjies met baie spasie vir die kinders om te speel. Ons het die heeltyd veilig en tuis gevoel. Sal beslis weer daar boek vir 'n wegbreekvakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushwillow se terugvoer

Baie dankie Amanda, dit maak ons hart baie bly om te hoor julle het ons plekkie geniet. Hoop om julle weer te sien.

Bushwillow
Milé S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Milé S
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker, maar die kombuis was baie vuil en daar was net 4 handdoeke vir 8 mense.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushwillow se terugvoer

Baie Dankie vir die terugvoering. Ek sal baie seker maak met die huisbestuurder dat dit nie weer gebeur nie. Ek verstaan van hom dat die skoonmakers "vergeet" het om die handoeke af te bring na die huis toe.
Ons hoop dat julle die res van die naweek wel geniet het.
Groete,
Reinet

Bushwillow
Stephen M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stephen M
Saam met vriende

It was fine.

Unfortunately when we got there the electricity was not available, but it was a problem of whole area next day later was okay & other than that it was cool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushwillow se terugvoer

Hi Stephen,

Thank you for taking the time to review our spot and thank you for your patience while dealing with the Eskom troubles in the area during your stay.

We hope to see you again.
Regards
Reinet

Bushwillow
Beatrice C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrice C
Gesin met klein kinders

Absolutely amazing.

I loved every moment of my stay. I would most definitely return. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maeshnie N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maeshnie N
Gesin met klein kinders

Simplicity.

It was a great experience staying at Bushwillow. The owners are friendly and helpful. Great place for a family getaway. Great experience in nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushwillow se terugvoer

We are so happy you had a great stay! Hope to see you soon and thank you for your great review:)

Bushwillow
Jan L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L
Saam met vriende

Baie rustig en gemaklik. Beslis 'n lekker plek om te wees.

Ons het lekker gekuier. Ons was daar met 'n groep motorfietse. Al was dele van die pad grondpad gewees was dit nogsteeds maklik om te ry en mooi geskraap. Die omgewing is baie mooi en rustig. Sal beslis Bushwillow aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushwillow se terugvoer

Dankie. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en ons hoop julle sal weer kom kuier.

Bushwillow
Hesté-mari V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesté-mari V

Heerlik.

Pragtige ligging. Mooi verblyf. Sal weer daarheen wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushwillow se terugvoer

One is baie bly dat julle lekker gebly het, julle is enige tyd weer welkom.

Bushwillow
James V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James V

Lovely getaway in the bush!

The staff on premises were great and very helpful. Although the weather was a bit rough the first night we all enjoyed it because of the amazing outdoor atmosphere. Security was 100% with a security guard walking around making sure there was no danger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushwillow se terugvoer

We are so very glad you enjoyed your stay and we hope that you will join us again.

Bushwillow
Sanri S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanri S
Gesin met tieners

Ek sal Bushwillow aanbeveel vir my vriende en familie.

Dit is 'n fantasties mooi plekkie en alles wat mens moontlik kan nodig hê is daar. Ek sal Bushwillow vir enigiemand aanbeveel. Maak net seker dat die hotel waar jy die sleutel moet optel weet van jou aankoms. Die omgewing is asemrowend mooi en daar is soveel om te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushwillow se terugvoer

Baie Dankie Sanri,

Ons is baie bly dat julle ons plekkie geniet het. Weereens onverskoning oor die sleutel situasie, jy en jou gaste het ons verskering dat ons met die hotel gepraat het en dit nie weer sal gebeur nie. Ons hoop julle kom kuier weer.

Bushwillow
Renato P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renato P

Die plekkie is waarde vir geld.

Ons was a groep van 8 op 'n gholftoer. Daar was oor as genoeg plek vir almal en ons het lekker gebly en gekuier. Daar was nie 'n skottelgoedwasser soos dit geadverteer was en al was daar 'n DStv-dekodeerder was dit nie geaktiveer nie en daar is ook nêrens melding gemaak dat die huurder/s hul eie kaart moet saambring. Andersins het ons dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushwillow se terugvoer

Beste Renato,

Baie dankie vir jou opmerkings. Ek sal definitief my advertensie verander, die skottelgoedwasser het onlangs gebreek en ons wag nog vir die nuwe masjien. Die DStv is geavtiveer maar soms met die weer moet dit "reset" word.

Ek hoop julle sal weer kom kuier en dat ons dan vir julle 'n 5-ster ervaring kan gee in alle opsigte.

Groete,
Bushwillow

Bushwillow
Colleen B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen B
Gesin met klein kinders

Home away from home! Little piece of heaven in the middle of God's nature.

Bushwillow and surroundings has the most amazing view of the Da Gama Dam where you wake up to the fish eagle's call every morning. Very central to routes to be taken up the Graskop area, God's Window, The Pinnacle, Bourke's Luck and Three Rondawels. Also a relaxing drive to Sabie, Pilgrim's Rest and all the surrounding waterfalls. Close enough to take a day's drive through the Kruger Park.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Tuiste weg van die huis! 'n Stukkie hemel in die middel van God se natuur.

Bushwillow en omgewing het die pragtigste uitsig oor Da Gama-dam waar jy wakker word met die roep van visarende elke oggend. Baie sentraal ten opsigte van die roetes in die Graskoparea, God's Window, The Pinnacle, Bourke's Luck en Drie Rondawels. Ook 'n rustige entjie se ry vanaf Sabie, Pelgrimsrus en die omliggende watervalle. Naby genoeg om vir 'n dag na die Krugerwildtuin te ry.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushwillow se terugvoer

Dear Colleen,
We are delighted that you enjoyed your stay with us and we look forward to seeing you again.
Thank you for the wonderful review.
Kind Regards,
Bushwillow

Bushwillow
Annemie T - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie T

Voorwaar 'n juweel.

Kombuis meer as vollledig toegerus, slaapkamers ruim en netjies. Die leefarea is groot genoeg vir agt mense en het 'n kaggel. Die hout dek en braai-area is groot en maak voorsiening vir 'n heerlike kuier. Die swembad is net groot genoeg om 'n somer kuier te vervolmaak. Die ligging is uitstekend en baie mooi. Sekuriteit kan nie beter nie en die personeel is vriendelik en behulpvaardig. Sal definitief weer besoek in die somer. Daar is regtig geen negatiewe punte by Bushwillow nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushwillow se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde oor Bushwillow. Ons is so bly julle het lekker gekuier en hoop om julle weer daar te sien.

Bushwillow
Marisca B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca B
Saam met vriende

Ons sal definitief weer teruggaan!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelien J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien J
Gesin met klein kinders

Awesome tyd beleef!

Baie dankie vir netjiese verblyf, vriendelike ontvangs en mooi omgewing. Ons het Paasnaweek vreeslik geniet en sal weer gou kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushwillow se terugvoer

Baie dankie. Ons is so bly julle het dit geniet. Ons hoop julle kom kuier weer.

Bushwillow
Carrol V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carrol V
Gesin met klein kinders

Was lovely, loved the scenery the house was fully equipped needed nothing more.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bushwillow se terugvoer

Thank you Carol.
We hope you will be back.

Bushwillow
Vanaf R2 700
R2 700 R2 295
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 700
R2 700 R2 295
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 700
R2 700 R2 295
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bushwillow, Hazyriver Country Estate, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmMjZiNmE0LWIxZjQtNGEwZC1hYzkxLTBhMTUzOTQ0NTNiOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R2 295 per nag (plek vir 6) 28 5 1 5 Bushwillow Hazyriver Country Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -25.158307840625 31.011625528336