Butjani
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 7, Leeudraai Plaas, Langs die R567, Cullinan Distrik, 1000, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Butjani is in 'n privaat natuurreservaat met vlaktes, wild en 'n standhoudende rivier op die perseel. Dié lodge bied die ideale boswegbreek met gerieflike safari-verblyf. Butjani is 130 km vanaf Sandton en 75 km vanaf Pretoria.
Verblyf is beskikbaar in tente wat onder grasdakke en op verhewe dekke staan. Enkel- en dubbel-verblyfeenhede is beskikbaar. Geniet die Bosveld-uitsig vanuit die bad of geniet die buite-stort onder die sterre. Drink 'n glasie sjampanje op die dek soos die son sak in die weste. Gaste kan in hul privaat tente ontspan of saam ander gaste by die gemeenskaplike lapa rondom die vuur kuier. 'n Driegang-maaltyd en ontbyt is ingesluit.
Verder het die lodge 'n swembad, sitkamer en 'n eetkamer met 'n kaggel. Begeleide wildritte is beskikbaar, asook rustige uitstappies met 'n voëlboek en verkyker. Die nabyheid van Johannesburg en Pretoria maak dit 'n aantreklike wegbreekbestemming in 'n malariavrye gebied vir plaaslike en oorsese besoekers.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
- Frans
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Robert and Melissa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Jaar gelys 3
Ligging
- Erf 7, Leeudraai Plaas, Langs die R567, Cullinan Distrik, 1000, Gauteng
- Gaste dink Butjani het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 7, Leeudraai Plaas, Langs die R567, Cullinan Distrik, 1000, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom