Marlothpark Akkommodasie by Butterfly House | LekkeSlaap
+30

Butterfly House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Butterfly 1854, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Butterfly House is 'n stil, rustige en volledig toegeruste selfsorghuis in Marloth Park en is slegs 15 minute se stap vanaf die Krokodilrivier. Ons het baie interessante wildspesies soos koedoes, sebras, kameelperde, impalas, wildebeeste en vlakvarke wat vry rondloop en op jou stoep beland.

Die huis bied slaapplek vir 'n maksimum van 4 volwassenes en 2 kinders, en het lugversorging in albei kamers. Die eerste slaapkamer bevat 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwart-stapelbed. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die sitkamer laat gaste toe om in gemak te ontspan. Daar is lugversorging en 'n TV, maar gaste word versoek om hulle eie dekodeerder saam te bring.

Die volledig toegeruste oopplan-kombuis laat jou toe om heerlike maaltye voor te berei en is toegerus met 'n mikrogolf, yskas en gasstoof.

Verder het die huis 'n lekker groot stoep met 'n braaiplek wat intussen toegemaak is en daar is ook 'n swembadjie om in af te koel.

Slaapplek

’n Bespreking by Butterfly House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 51 resensies vir Butterfly House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Butterfly 1854, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Butterfly House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Butterfly 1854, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4MmI3NThjLTM4M2YtNDNjNi05NWEwLTExZDg4NWZlN2RkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 6) 51 5 1 5 Butterfly 1854 Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -25.339613331208 31.777777813492
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za