Brooklyn Akkommodasie by Bwelani Guest House & Self Catering | LekkeSlaap
+36

Bwelani Guest House & Self Catering

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 20 resensies vir Bwelani Guest House & Self Catering
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Igna D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna D
Gesin met tieners

Luukse, gemaklike verblyf.

Mooi skoon, netjiese verblyf en die small touches maak dit nog beter. Perfek geleë naby skole, universiteit, ens. vir byeenkomste om oor te bly.

Ruan V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ontspanne en lieflik.

Fantastiese plek om te bly, die personeellede gaan uit hul pad om jou te akkommodeer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Tranquil, relaxing, amazing.

Fantastic place to stay, the staff members goes out of there way to accommodate you.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Adri V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Adri V
Gesin met tieners

Aanvaarbaar.

Die geriewe was voldoende. Daar was egter nie seep of sjampoe soos mens sou verwag nie. Stort is baie klein, geen bad en geen balkon. Advertensie op die webtuiste het my onder die indruk gebring dat daar 'n balkon by die kamer/eenheid sou wees.

Chané S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Chané S
Enkelreisiger

Ek sal glad nie weer teruggaan nie. Dit was nie vir my 4 ster waarde nie.

Die aircon moes aan- en afgesit geword het deur op die bed te klim en dan die knoppie self op die aircon te stel, want die remote het glad nie gewerk nie. Die kamer was of heeltemal te warm of heeltemal te koud. Die kamer was benoud en bedompig en glad nie goed geleë nie. Ek was 06:30 in die oggende wakker geraas deur mense wat ontbyt eet buite my deur of die personeel wat begin skoonmaak en praat om my kamer asof daar niemand is wat daar slaap nie. My aansoek vir 'n kamer was gestip op stilte aangesien ek moes leer vir my laaste eksamens van my graad. Ek het die besigste en slegste kamer gekry teen daai aanvraag. Die eienaar van die gastehuis was nie daar nie en terugvoer op aanvraag vir skuif na 'n ander kamer het ure lank gevat. 'n Halwe dag later is daar iets daaromtrent gedoen. Vir my persoonlike smaak was die kamers se badkamers te koud ('n klein ou matjie voor die stort) en die kamers te donker. Happy het wel probeer behulpsaam wees soos hy kon, maar weens die afwesigheid van die eienaar het dinge te lank gevat. Maar nie te min hy is 'n goeie manager en vriendelik. Die tuin van die plek is mooi en die tweede kamer was netjies versier. Bly weg van die kamers onder, mens sal nooit slaap daar kry nie. Die kamers bo het bietjie meer privaatheid.

Edzard G - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edzard G
Besigheidsreis

Goeie en vriendelike diens.

Baie positiewe ervaring. Sal vir seker aanbeveel.

Renier S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier S
Gesin met tieners

Heerlike naweek.

Dankie aan Susan en haar span vir die heerlike naweek. Ons het lekker gebly en gekuier. Ons sal definitief weer by Bwelani Guest House & Self Catering kom kuier.

Martha E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha E
Gesin met tieners

Veilig en goed geleë.

Sal aanbeveel.

Quraisha D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quraisha D
Enkelreisiger

Home away from home.

Loved the warm welcome from Happy and Susan. Very safe, clean and the decor was gorgeous! Will be back for sure.

Jako K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jako K
Besigheidsreis

Diens het agteruit gegaan na vorige besoek.

Water het probleme gegee, was koud, handdoeke oud en hard, kussings ook swak kwaliteit.

Hanlie F - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie F
Saam met vriende

Lekker.

Pragtige en interessante dekor. Sal weer hier bespreek wanneer in die area.

Sonia P - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia P
Enkelreisiger

Bwelani Guest House se gasvryheid was die beste.

So tuis gevoel soos by die huis.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Bwelani Guest House hospitality was the best.

Home away from home.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Caroline K - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline K
Enkelreisiger

Besigheid.

Ons kollega het hier oorgebly tydens 'n kursus wat hy moes bywoon in die omgewing. Hy het sy verblyf baie geniet en ons sal vir seker weer van Bwelani se verblyf gebruik maak in die toekoms.

Karen V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het regtig ons verblyf baie geniet! Die dekor is fantasties, alles is skoon en netjies en ons het vreeslik lekker gebly!

Marthinus Smuts B - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marthinus Smuts B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Area baie stil.

Kamer bied als wat jy nodig het. Beddegoed is skoon, maar daar kan aandag gegee word aan die badkamermatte en mat voor hangkas.

Estelie S - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename mense.

Baie skoon en netjies. Lekker gebly en ontspan.

Derick S - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derick S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended; will stay again...

Great place, good service, comfortable & clean.

Barbara H - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara H
Gesin met tieners

Perfekte verblyf vir ons familie naby tennisbane by Universiteit en Groenkloof s'n.

Wonderlik geleë vir besienswaardighede, naby tennisbane van Universiteit en Groenkloof. Naby winkelsentrum. Heerlik geswem. Funksionele kombuis. Ruim kamer (Jozi) vir gesin. Verskeidenheid DVD's vir seun wat tussen wedstryde bietjie wou ontspan. Susan en haar pa baie hulpvaardig.

Jacobie V - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobie V
Saam met vriende

Lekker huislike atmosfeer waar ons kon terugsit en 'n heerlike nag/ontbyt geniet.

Rustige/veilige buurt.

Lydia K - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik! Skoon, netjies en vriendelike diens!

Baie, baie wonderlik!

Cornelia V - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was the most breath taking guest house I have been, and will return here again

This was the most amazing guest house I have seen in my entire life. I will recommend this to everyone that needs a guest house. I do not have words to explain how beautiful and wonderful and small but personal it is. Thank you so much.

Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roperstraat 210, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxOWM2OWZiLTIzNDYtNGMwOS05YzU3LTM0ZmYyY2FiY2ZhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 210 Roper Street Brooklyn 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.758775 28.231234
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za