By-Die-Kaai

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

By-Die-Kaai bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis met 3 slaapkamers in Midwest in St Helenabaai. Die eenheid is gerieflik geleë en stapafstand vanaf die strand en rotspoele.

Die huis het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met dubbelbeddens, en 'n vierde slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die huis beskik ook oor 'n kombuis en leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas, diepvrieskas en 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n TV met 'n USB-koppelpunt. Daar is geen DStv of plaaslike kanale nie.

Die huis het 'n onderdakbraai-area en 'n omheinde tuin. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Klein troeteldiere is teen ekstra koste welkom.

Slaapplek

'n Bespreking by By-Die-Kaai sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na By-Die-Kaai gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 per nag (plek vir 9)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za