C-Pension
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kamdebo-laan 129, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
C-Pension is 'n selfsorg-eenheid in die gewilde Karoodorp in Hartenbos en dit is op die onderste verdieping van die eienaar se vakansiehuis geleë. Die eenheid is net 500 m van die strand af en naby die amfiteater, sowel as die Hartenbos Seefront.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort en 'n wasbak, en linne word voorsien.
Die leefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die sitarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n buitebraai.
Gaste het toegang tot 'n wasgoedlyn, buitewasbak en parkeerplek voor en langsaan die eenheid.
Slaapplek
’n Bespreking by C-Pension sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 1
Ligging
- Kamdebo-laan 129, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink C-Pension het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kamdebo-laan 129, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom