Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C-Vista

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlynstraat 12, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

C-Vista is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Stilbaai-Wes. Die woonstel bied 'n gedeeltelike uitsig oor die Goukourivier en die Indiese Oseaan in die verte.

Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n privaat ingang. Die slaapkamer bied 'n keuse tussen 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed of 2 ekstra-lengte enkelbeddens. Daar is ook 'n spieëltafel en ingeboude kaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Die leefarea het gemaklike stoele en 'n TV met toegang tot DStv. 'n Glasskuifdeur lei na 'n stoep met 'n etenstafel en 'n privaat tuin met 'n lieflike uitsig. Braaigeriewe, veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan in die Goukourivier swem, kajakvaar, kanovaar en visvang. Daar is ook veilige swemstrande 'n entjie se ry van die woonstel af.

Slaapplek

’n Bespreking by C-Vista sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir C-Vista
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hennielene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Marlynstraat 12, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink C-Vista het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlynstraat 12, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50946cf0db776b014ccd512cc7204b66ac9715b238a0f99aaa3bf8c2b9d98684102caec2392b7d962d984560bd2d86ff36c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 12 Marlyn Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.365013868103 21.405390615344
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem