LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by C9 Soho on Strand | LekkeSlaap
+37

C9 Soho on Strand

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strandstraat 128, C9 Soho on Strand, De Waterkant, 8006, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

C9 Soho on Strand is in die hartjie van De Waterkant in Kaapstad geleë. Dié selfsorgwoonstel is op die sesde verdieping, ver verhewe bo die bedrywige straat onder.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die ander slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n asemrowende uitsig op Seinheuwel vanaf die venster langs die lessenaar. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. 'n Skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n L-vormige rusbank en 'n platskerm-TV.

Slaapplek

’n Bespreking by C9 Soho on Strand sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Strandstraat 128, C9 Soho on Strand, De Waterkant, 8006, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strandstraat 128, C9 Soho on Strand, De Waterkant, 8006, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxYzVkOTc2LTBhMzAtNDA1MC04OGIzLTY5MWNmN2ZjMDU1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 4) 128 Strand Street C9 Soho on Strand 8006 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -33.918002998499 18.418538868427
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!