LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cabana Del Mar 38 | LekkeSlaap
+88

Cabana Del Mar 38

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ellcock-weg 45, Winklespruit, Kingsburgh, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Cabana Del Mar 38 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat op die strandfront in Winklespruit, Kingsburgh geleë is. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand en is naby Galleria Mall, 'n paar restaurante en winkels.

Dié woonstel is geskik vir 3 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n waaier en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed, enkelbed, 'n waaier en lugversorging. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met al die nodige toebehore om kos mee te kook, asook 'n skottelgoedwasser. Die sit-area het banke waarop gaste kan ontspan en 'n waaier. Dié area lei na die balkon met 'n uitsig oor die see, gemeenskaplike swembaddens en die kompleks se braai-area.

Daar is gratis onderdakparkeerplek en ekstra parkeerplek kan teen 'n ekstra koste gereël word. Verder het die kompleks 'n speel-area vir kinders en 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by Cabana Del Mar 38 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Arabies
  • Frans
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Cabana Del Mar 38
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Ellcock-weg 45, Winklespruit, Kingsburgh, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cabana Del Mar 38 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ellcock-weg 45, Winklespruit, Kingsburgh, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7f11c56d5d5e45b48be270273ff9c96c07a6f510c3ac8800e5008ec0c5437a4909a03503379c7a2029a42297a0e3c1f2853?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 45 Ellcock Road Winklespruit 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -30.092133 30.861736
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!