LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Calitzdorp Farm Stay | LekkeSlaap
+36

Calitzdorp Farm Stay

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Calitzdorp Farm Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
André S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André S

Die beste waarde vir geld en die plaas is beeldskoon al is daar groot droogte en die mense baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer terug gaan.

Woorde kan nie die skoonheid en rustigheid van die plaas beskryf, al is dit bitter droog in die gebied. Die huis en woonstel is baie gerieflik en baie smaakvol gemeubeleer en bied 'n baie gerieflike tuis gevoel.

Calitzdorp Farm Stay's terugvoer

Baie dankie Andre.
Julle was wonderlike gaste om te ontvang.
Bly veilig, en baie sterkte vir 2021.

Calitzdorp Farm Stay
Marelise L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise L
Saam met vriende

Verwagtinge oorskry!

Wat 'n heerlike naweek in die perfekte plek. Omdat ons 'n groot groep was, was die skottelgoedwasser seker die hero van die naweek. Natuurlik was die WiFi onse tiener se hero. Alle moontlike geriewe was beskikbaar teen hoë gehalte. Groot dankie aan Karen en Sandra vir al die reëlings en omgee. En Ampie was net te dierbaar! Vyf goue sterre.

Calitzdorp Farm Stay's terugvoer

Julle was 5 ster gaste. Maandag het dit gelyk asof niemand daar gebly het nie.
Baie dankie vir die mooi woorde. Julle is meer as welkom

Calitzdorp Farm Stay
Colleen T - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen T
Gesin met tieners

Dit was awesome.

Ons was so impress met die verblyf kon nie vir beter gevra het nie. Ons het ons tydjie by Farm Stay so geniet en Karen was so behulpsaam en die oom wat da werk vriendelik sal weer daar gaan vir vakansie in die toekoms, almal was baie happy.

Calitzdorp Farm Stay's terugvoer

Baie dankie. So bly julle het dit geniet. Altyd weer welkom!

Calitzdorp Farm Stay
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedeverwagting, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADmT5l63lBln0Q9LbQAlLJg6ZMgcKh7fjxIduAkJHfJlytcFCT1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Goedeverwagting Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.603261106052 21.714653678619
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!