Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Calypso Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tenosweg 37, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Calypso Beach House is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Calypso Beach, Langebaan. Dit het 'n see-uitsig en is net 'n entjie se stap van die strand af. Hierdie huis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 'n driekwartbed. Die ander 3 badkamers het elk 'n bad en stort, net 'n stort of net 'n bad.

Die oopplan-hoofleefarea het lugversorging en lei na 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die aangrensende etenstafel het 8 stoele en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die huis het ook 'n omsetter wat die TV en WiFi aan sal hou gedurende beurtkrag.

Die huis het ook 'n kuierarea met ingeboude braaigeriewe, 'n etenstafel met 8 stoele, 'n tafeltennistafel, bordspeletjies en 'n tweede kombuis en leefarea wat lei na 'n buitestoep met ingeboude braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Calypso Beach House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Calypso Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Brigitte Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 8

Ligging

  • Tenosweg 37, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Calypso Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tenosweg 37, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA039c2c5f2955b8fc2b2c0d8ce626e068c42362ea20d69ecb0655a8112d9220416bf102f4d03be505e6f7fc2a864544930aed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 37 Tenos Road Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.057445986238 18.043646742293
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem