Camberleigh Place 4 by CTHA

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 15 % af

Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 1 Nov 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Camberleigh Place 4 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Groenpunt. Die woonstel is naby verskeie sake- en ontspaningsgeriewe in en om Kaapstad se middestad.

Die woonstel is ten volle gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en in die badkamer is daar 'n stort-oor-bad. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n oond met 'n stoof, 'n mikrogolfoond en 'n wasmasjien. Die etenstafel het sitplek vir 4 en is langs die sitkamerarea en TV met sekere DStv-kanale geleë.

Die leefarea lei na 'n klein balkon met 'n sitarea. Ander geriewe in die woonstel sluit gratis WiFi-toegang en 'n kluis om waardevolle items in te stoor in. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir 2 motors. 4 Camberleigh Place is 5 tot 15 minute se ry vanaf verskeie restaurante, winkels, kroeë, Groenpunt-stadion, die V&A Waterfront en ander geriewe in die middestad.

Slaapplek

'n Bespreking by Camberleigh Place 4 by CTHA sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Camberleigh Place 4 By CTHA gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 625 R1 381 per nag (plek vir 4)

Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 1 Nov 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za