Kathu Akkommodasie by Camelthorn Akkommodasie | LekkeSlaap
+8

Camelthorn Akkommodasie

En suite-kamers
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié luukse kamers het 'n dubbelbed en en suite-badkamers met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste het toegang tot 'n kombuisie met 'n yskas en mikrogolfoond.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Geen maaltye word aangebied nie, maar tee, koffie en beskuit word in die kamer voorsien.

Belasting en Ekstras

'n Wasgoeddiens is beskikbaar vir verblyf langer as 7 dae. 'n Kragopwekker is beskikbaar in die geval van beurtkrag.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokerboomstraat 34, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2OTZjNjk0LTM3MGMtNDQ3ZS04NjkxLTgxODA3OTUyN2NhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 34 Kokerboom Street Kathu 8446 Noord-Kaap 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -27.698348133202 23.051987886429
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za