LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cammy's Guesthouse | LekkeSlaap
+73

Cammy's Guesthouse

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stewardstraat 8, Soneike, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cammy's Guesthouse bied verblyf in selfsorg-ateljees wat onlangs opgeknap is. Dié ateljees het elkeen hul eie ingang en is in 'n rustige woonbuurt in Kuilsrivier naby openbare geriewe geleë.

Elke oopplan-ateljee het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n platskerm-TV en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus is.

Die eenhede is vir selfsorg toegerus, maar 'n daaglikse skoonmaakdiens is teen ekstra koste beskikbaar. Handdoeke word elke derde dag vervang. Ekstra handdoeke is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.

Braai- en swemgeriewe is op versoek beskikbaar aan betalende gaste. Daar is ook 'n swembad. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Cammy's Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Stewardstraat 8, Soneike, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cammy's Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kuilsrivier Wes-Kaap
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stewardstraat 8, Soneike, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd33c26049d16d5f95bacc6cdeadcae56e54a7b4e2f17ee9b6ae6d2f74d59549dfd3bbb501c34682316184d50c31920b6b23e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 8 Steward Street Soneike 7580 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.918089012222 18.677156159848
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!