by Camp Nguni | LekkeSlaap
+50

Camp Nguni

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 99 resensies vir Camp Nguni
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Aniki V - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aniki V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry. Twee heerlike dae van afskakel, rus en net wees.

Reënweer het ons heeldag by die kaggelvuur laat kuier. Heerlik gesellig.

Riana D - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die pragtigste natuurskoon.

Carin ontsien geen moeite om haar gaste tuis te laat voel nie. Die aandete deur haarself voorgesit was vyfster. En dan die absolute bonus van diere letterlik op die voorstoep: witrenoster, kameelperd, swartwitpens, blouwildebeeste, ens.

Sajida L - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sajida L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing.

A delightful stay with warm hospitality and efficiency. The host went out of her way to make us feel comfortable.

Le Roux B - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Roux B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig met fantastiese etes.

'n Bonus was om die plaaslike renoster, Dollie, laataand te sien wat kom eet het by die water - weliswaar gevoer. Voer kom van droogtetyd af.

Paula H - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula H
Gesin met tieners

Rustig.

Lekker halfpadstop gewees. Baie vriendelike ontvangs. Heerlik geëet!

Kobus C - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagstop op pad Gauteng toe.

Die Karoo was mooi groen na goeie reën.

Brian C - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian C
Gesin met tieners

Lovely quiet setting and friendly staff. Customer focused and always willing to serve.

See stars.

Janine N - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Janine N
Gesin met tieners

Aangenaam.

Ons het net een nag oor gebly, laat arriveer, met gasvryheid ontvang, dankie.

Kobie V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename en rustige omgewing.

Baie goeie ontvangs en vriendelik personeel. Die geriewe is goed en die ontbyt was heerlik.

Brian C - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian C
Gesin met tieners

Scenic, quiet and value for money, staff are friendly and helpful.

A wonderful place to stop and relax.

Linda C - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda C
Gesin met tieners

It was great.

Staff were very friendly and the dinner was wonderful.

Philippus V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippus V
Gesin met klein kinders

Ongelooflike ervaring. Gasvryheid en fantastiese kos was aan die orde van die dag.

Sal beslis weer Camp Nguni besoek.

Alf T - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alf T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was great, beautiful setting and a fantastic hostess - Frieda!

The directions on how to get to the farm were not very clear. We were travelling along the N12 (Victoria West) and the directions were most confusing - these should really be revised.

Malika O - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malika O
Gesin met klein kinders

Rustig en skoon.

Ons het dit verskriklik baie geniet. Die kos was ongelooflik lekker en ons het as 'n gesin elke aand gesit en sterre kyk die lug is mooi skoon en kon duisende sterre sien. Die mense daar is baie vriendelik en help graag.

Derick D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was op pad Gauteng toe. Dit was ’n ware oase in die Karoo.

Carin het ons baie gasvry ontvang. Ons kamer was baie goed en gerieflik. Die kos was uit die boonste rakke.

Joe W - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joe W
Gesin met tieners

Vriendelike en behulpsame personeel.

Fantastiese aandete. Netjiese en skoon rondawel. Met ons aankoms is ons hartlik ontvang en het vriendelike diens ontvang. Die fasiliteite is meer as voldoende en die aandete was heerlik. Baie dankie aan die eienaars en personeel.

Magretha G - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magretha G

Beste ooit

Dit was 'n wonderlike ervaring. Die ontbyt was baie lekker, die diere pragtig, die uitsig en stilte rustig. As jy nog altyd wou naby 'n renoster of kameelperd kom is hierdie jou kans. Frieda en Johnnie was uitstekende gasheer en -vrou. Ek sal dit beslis aanbeveel. Victoria Wes is ook lekker naby vir 'n uistappie. Loer gerus by die Karoo-deli en Art Deco-teater in.

Gizelle V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gizelle V
Gesin met tieners

Baie goeie diens en vriendelike eienaars.

Sal enige tyd weer my tyd daar deurbring.

Vasti V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vasti V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik, sal beslis weer gaan.

Ongelooflike plek en mense. Camp Nguni is ideaal geleë tussen Pretoria en die Kaap en is op die perfekte plek: nie te ver af van die pad nie, maar ver genoeg dat jy nie die verkeer hoor nie. Ongelooflik mooi met pragtige wild en uitsigte. Die personeel was almal verskriklik vriendelik en behulpsaam. Die kos was egte plaaskos en was heerlik. Sal beslis teruggaan, en beveel vir almal aan. Perfek vir gesinne of individue. Was beslis 'n hoogtepunt van ons 'roadtrip'!

Adrian L - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian L
Gesin met klein kinders

Fantasties. Die Karoo is 'n wonderbaarlike plek.

Die wild op die plaas is die hoogtepunt. Aandete word hoog aanbeveel. Carin is 'n uitstekende host!

Anelda V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anelda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename verassing, baie mooi plek tussen niks en nêrens.

Die kos was uit die boeke, en die diens was net so goed. Vriendelike personeel en die eienaar ook baie aangename verblyf gewees.

Theana N - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theana N
Gesin met klein kinders

Unieke wildervaring, pragtige plek, uitstekende kos en gasvryheid.

Camp Nguni was 'n wonderlike ervaring vir ons familie. Ek het nog nooit so naby aan 'n wilde renoster gesit terwyl ek 'n glas wyn drink voor 'n feestelike maaltyd. Na aandete kan jy jou verkyk aan sterre, dis pragtig, mens kan die melkweg sien. Rondawels is netjies met alles wat jy nodig het. Carin en MD is ongelooflik gasvry en mens voel dadelik tuis. Dit is die beste oorslaapplek tussen CA en JHB, dink ons sal selfs vir 'n naweek gaan rus by Camp Nguni.

Francois G - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ondervinding gewees.

Dit is 'n wonderlike plek. As jy naby aan wild en natuur wil wees dan is dit die plek vir jou. Die kos was van die lekkerste nog. Ek sal vir seker weer teruggaan.

Ronell L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Geskenk van ons Skepper

Pragtig in die natuur en Karen en Manlief se gasvryheid verdien 'n goue medalje!

Andriette Rossouw R - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andriette Rossouw R
Saam met vriende

Ongelooflik lekker!

Camp Nguni het ons met verwondering gelaat! Die wilde diere, die pragtige sterre, die rustigheid van die Karoo en die fantastiese verblyf met MD, Carin, Emile en Esmé as ons gashere! Ons beveel Camp Nguni met groot vrymoedigheid aan!

Riana G - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana G
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier.

Ons het die diere baie geniet wat kom water drink.

Howard W - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Howard W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelukkig 'n teleurstellende ervaring.

Die beskrywing van Camp Nguni lees dat daar 'n sjef op die perseel is wat tradisionele etes kook - ons het pasta gehad wat nie ordentlik warm was nie en herverhit moes word. Daar was ook geen voorgereg of nagereg nie. Pasta is definitief NIE tradisionele Karoo-kos nie! Die ontbyt het glad nie gelyk soos op die verskeie webtuistes nie en die enigste wyn wat beskikbaar was was Tall Horse wat 'n doogewone, goedkoop wyn is. Die Camp is in die ideale ligging tussen Kaapstad en Johannesburg so dit was regtig teleurstellend. Esme, wat die kamp bestuur, was baie aangenaam, maar na ons vertrek het, het sy ons per SMS laat weet dat die finale bedrag van ons rekening verkeerd was. 'n Hartseer ervaring aangesien die bestemming op ons "plekkies om na terug te keer" lysie sou/kon wees.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Unfortunately a disappointing experience.

The description of Camp Nguni reads there is an on-site chef preparing traditional meals - we had pasta that was not properly warmed and had to be re-heated. There was no starter nor dessert. Pasta is certainly NOT traditional Karoo fare! The breakfast was nothing like shown on the varoius websites and the only wine available was Tall Horse which is a very ordinary, cheap wine. The Camp is an ideal stopping location between Cape Town and Johannesburg so it was indeed disappointing. Esme who was running the Camp was very pleasant, but after we had left she SMS 'd us that our final account was incorrect. A sad experience as the destination should/could be on our ''places to return list''.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marcelle M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek!

Ongelooflike plek, met die mees gasvrye gasvrou ooit. Ons is bederf met die heerlikste kos. Dit was koud en die kaggel het gebrand van vroeg tot laat. Die diere wat kom eet en water drink terwyl jy voor kaggel sit, is wonderlik. Beveel Camp Nguni ten hoogste aan! Dit was 'n wonderlike 2 bederf-dae!

Brigitte G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Brigitte G
Saam met vriende

Gasvryheid goed en aandete baie lekker. Die lodge kort aandag.

Die mak wild het ons plesier verskaf. Die lodge kort opknapping. Alkoholiese drank mag nie ingebring word nie maar dan is daar nie 'n verskeidenheid van wyn om van te kies nie. Die badkamer kort definitief aandag.

Marniel V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marniel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome location and experience!

Don't miss out! Awesome experience that you will be talking about for many years to come. Great service and the cottages are very clean and wonderful to stay in. Will definitely come back!

Pierre L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Pierre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Onoplettend tov dieetvereistes. Koste van etes en verblyf nie redelik. Verblyffasiliteite sub-standaard. Inligting op webtuiste misleidend.

Ronélle K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ronélle K
Gesin met klein kinders

Gerieflik oornag.

Heerlike aandete en ontbyt!

Danyelle M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danyelle M

Peaceful location with friendly people.

It was lovely to meet the kind faces at Camp Nguni, really made us feel at home.

Heila P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heila P
Gesin met tieners

Het die rustige atmosfeer met die diere by die waterdrinkplek baie geniet!

Chalet nr. 2 het geen venters nie - ons kon nie eens uitkyk vir die diere nie! Daar is geen braaigeriewe nie. Die chalet het nie 'n mikrogolf om iets warm te maak nie. Nêrens was daar enige inligting dat etes daar geëet moet word nie.

Lindi G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi G
Gesin met klein kinders

Rustige, vriendelike verblyf nie te ver van die N1 af nie.

Die personeel was vriendelik en behulpsaam, die kos was heerlik en die kamer was netjies.

Wade G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wade G
Enkelreisiger

Awesome stay. The food and setting was great.

My only comment would be that the rooms are hot and stuffy at night as there is no fan or aircon. I eventually opened the door to get some fresh cool air - not ideal in the middle of a game farm.

Lindi H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ervaring.

Camp Nguni sal ek vir almal aanbeveel. 'n Pragtige ervaring. Absoluut sielskos.

Benita P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita P
Gesin met klein kinders

Asemrowende natuur! Vriendelike diens! Netjiese eenhede!

Nog 'n Karoo-juweel. Mens se mense! Diere mense! Aanbeveelbaar!

Cornel B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel B
Gesin met tieners

Karoo op sy mooiste

Ongelooflike gasvryheid, omgewing (ten spyte van erge droogte) kos en wild. Van die beste plekke wat ons nog in SA ontdek het.

Urzell W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Urzell W
Gesin met tieners

Prentjiemooi.

Dit was 'n belewenis wat 'n mens nie kan beskryf nie. Pragtige plek en uitstekende diens. Almal is vriendelik en behulpsaam. Camp Nguni het regtig uit hulle pad gegaan om ons te vergesel en ons het werklik tuis gevoel. Die kamers en diens is iets vanuit die boonste rakke, sal vir seker dit vir enige iemand aanbeveel, as julle nog nie daar was nie kan julle gerus 'n draai daar maak, julle weet nie wat julle mis nie. Regtig 'n belewenis. En Dollie is net 'n belewenis wat almal moet gaan kyk, sy is pragtig met die mooiste geaardheid, jy is sommer lief vir haar met die inloop. Dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid, ons het dit opreg waardeer. Mense so na aan ons hart, opregte mense. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Dielda M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dielda M
Gesin met klein kinders

Skop jou skoene uit hier!

Ek wil eintlik hierdie plek nie met ander mense deel nie - ek wil dit net vir myself hou! Rus vir die siel! Aangename, mens-mense wat nie huiwer om jou verwagtinge te oortref nie. Aandete bestaan uit gekookte boerekos soos geurige rooibokboud, smaaklike hoenderpastei en nostalgiese koringslaai en malva-poeding wat jy met die oog kan eet!

Johan V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Johan V
Gesin met tieners

Uiters teleurstellend. Daar was nie genoeg water om te stort nie. Baie vlieë en muskiete.

Jy mag geen drank van jou eie inneem nie. Die swembad is leeg. Baie vlieë. Daar is geen sekuriteit nie en ons 4 is alleen gelos op die plaas. Daar was ook nie ander gaste nie. Ek het 1 chalet vir 4 mense bespreek. Toe ons daar kom, is my seun en dogter alleen in 'n kamer gesit. Daar was nie genoeg water in die krane om te stort nie. Ek het 3 nagte bespreek, maar het net 1 gebly. Ons is na 'n ander blyplek in Richmond toe.

Mandi A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi A
Gesin met tieners

Baie vriendelike gashere, lekker rustig en pragtig. Gesonde wildediere op jou voorstoep.

Sien sterre.

Melissa S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S
Gesin met klein kinders

Relaxing and majestic.

We had car troubles and the hosts went out of their way to assist us and accommodate us. The food was delicious, the view, with all the wild animals always makes it worth the while, and it always leaves you thankful.

Janita A - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janita A
Gesin met klein kinders

Ongelooflike ervaring.

Nog nooit was ek so naby aan so 'n hoë konsentrasie eksotiese wildspesies nie. Dis regtig die moeite werd om hierdie plek te besoek. Dis was effens ongewoon wat etes betref - slegs ontbyt en aandete en nie 'n menu nie ─ so die dis van die dag is wat jy kry en voor betaal. Dis nie self-catering nie, so vat maar snacks vir middagete. Die dorp is ver.

Andre En Anita R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre En Anita R
Saam met vriende

Nie een sin nie, maar een woord: heerlik!

Na die lang, droë pad was dit heerlik om weer groenigheid te sien en toe so hartlik deur Andrew ontvang te word. Ons het so lekker met hom gesels en sy lekker kos, veral die springbokfillet, terdeë geniet en nie te praat van die lekker ontbyt die volgende oggend nie. Hy en sy span kan maar kos maak. Ons het dit geniet om na die wild te kyk (met 'n lekker drankie ook deur Andrew aangebied). Regtig 'n pragtige plek en als is net reg. Koffie en tee in kamers, lekker stort, lekker groot bed en die mooiste sterre in die hemel. Ons het die wild se voertyd geniet, veral vir die renoster wat net die pale wil omstoot ─ het hom/haar sommer Jolly Molly gedoop. Regtig 'n rustige plek wat as ons die kans sou kry weer van gebruik sal van maak. Wil net noem dat Andrew se baas met reg trots op hom kan wees.

Stephen L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stephen L
Enkelreisiger

Goeie wildkyk vanaf die kamp.

Nogal afgeleë, maar aangenaam, met goeie wild-en sterrekyk.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good game viewing from the camp.

Quite remote, but pleasant, with good game viewing and star gazing.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Hendrik S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Mooi omgewing, rustig en wonderlike gasheer.

Jean B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean B
Gesin met klein kinders

Lovely family holiday venue with great service and good food.

Really had such a lovely night at Camp Nguni.

Carin B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B
Gesin met klein kinders

Pragtige plek, sal definitief weer gaan. Mal daaroor!

Awesome plek, love dit, sal weer gaan, dankie julle!

At N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
At N
Gesin met klein kinders

Perfekte oornag boetiek-lodge op pad na die Kaap, bly 2 dae!

Ons is meer as tevrede met ons keuse om hier te oornag op pad na die Kaap. Rus en stilte en diere by die drinkplek, 'n lekker kroeg en reuse, heerlike aandete maak die plek n deel van die avontuur wat ek hoogs aanbeveel. Ook glad nie te ver van die hoofpad, ek dink so 16 km.

Elise V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig met puik diens.

Lekkerste kos ooit! Diens was puik. Niks was vir hulle te veel moeite nie. Soane, jy is 'n ster! Dankie vir al jou hulp. Sal hierdie juweel oornagkamp beslis aanbeveel.

Lelanie S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie S
Gesin met tieners

'n Stukkie hemel op aarde!

Wonderlike lodge! Almal is ongelooflik gasvry en kos was uit die boonste rakke! Ons sal beslis weer kom kuier!

Elna C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oase in die dorre Karoo.

Ons ry in die die hitte van Desember en al wat ons sien is die ontstellende dorre swart bossies-Karoo. Ons draai af na ons oornagplaas. Ons word verwelkom deur 'n kameelperd! Met ons afklim voel dit dadelik soos 'n oase! Vriendelike ontvangs, welkome groen gras, heerlike sitplekke om eers 'n koel drankie te geniet en te kyk hoe die renoster, kameelperde, sebras en vele ander wildspesies hier voor ons kos kry. Die aandete was vir seker uit die boonste rakke...lyk soos masterchef...en proe njammies. Ons grasdakhuisie met sy uitsig oor die veld is pragtig en rustig. Binne is dit mooi ingerig met 'n heerlike koninggrootte-bed en kwaliteit beddegoed. Koffie voor ons huisie op gemaklike stoele en staar na die veld...Wat maak hierdie plek ekstra spesiaal? Vir seker die mense. Hul is so entoesiasties, gewillig en vol glimlagte en borrelend. Dis nou 'n pragtige voorbeeld van 'n plaasboer wat na 4 jaar se wag, hoop dit kom "more" reën en tot dan, woeker hul met dit wat hul vir toeriste kan bied, en dit doen hul met trots en omgee. Vir sulke mense haal ons ons hoede af, welgedaan julle almal, doen so voort en mag jul ryklik geseën word met strome water. Jul is almal saam 'n wenresep.

Lizanie W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanie W
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld, sal dit beslis 'n gereelde stop op pad Kaap toe maak.

Riana E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana E
Gesin met klein kinders

Super awesome!

Eienaars regtig uit hul pad gegaan om als gemaklik te maak volgens ons vereistes. Regtig die plek waar jy wil oorbly vanaf Pretoria na Kaapstad! Definitief ons oorslaapplek. Dankie weereens!

Cathy Y - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Die kos en diens was wonderlik en die vreeslik mooi by hulle. Vir seker 'n moet sien.

Dawie G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie G
Gesin met tieners

Ongelooflik stukkie paradys in Karoo.

Vriendelik ontvang en sal alyd weer teruggaan. Skoon, netjies rustig, ongelooflik.

Naude V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naude V
Enkelreisiger

Uitstaande.

Ongelooflike gasvryheid en omgewing, top-diens.

Sias O - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Dit was vir ons 'n groot plesier om so naby aan die wild en veral die renoster te kon wees. Onvergeetlike ervaring.

Karen E - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E
Gesin met klein kinders

Wonderful.

Very comfortable stay and great service

Sam J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sam J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Aangename verrassing in die Karoo.

Die karoo is vol verrassings. Camp Nguni se ligging is perfek. Wat 'n juweel! Sou graag baie langer wou bly.

Nicky H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een aand was te kort.

Die plek is eerlikwaar fantasties en ons kan nie wag om terug te gaan nie.

Philip B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig, uitstekende geriewe en uitstekende professionele diens word verseker.

Verblyf by Camp Nguni is 'n moet as die Karoo atmosfeer in rustige luuksheid beleef wil word. Die hele kompleks is skoon, netjies, privaat en bied 'n ontspannende atmosfeer waar die uniekheid van die Karoo beleef kan word. Watergat en voerplek voor onthaalgebied bied geleentheid om wild in hul natuurlike habitat te kan besigtig. Eetsaal en kroeg-/ontspanningsfasiliteit is apart en gesellig en uitleg dra by tot die Karoo-atmosfeer. Etes is uitstekend en word professioneel bedien. Chalets is privaat, bied 'n uitsig oor 'n tipiese Karoo-veld. Die personeel is vriendelik, hulpvaardig en professioneel. Verblyf bied waarde vir geld. Beveel die onderontdekte kamp vir enige natuurliefhebber aan.

Karen C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan vir seker aanbeveel.

Baie vriendelike gasvrye ontvangs. Etes heerlik.

Siebert N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siebert N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste in die weste.

Dit is by ver die lekkerste vakansie wat ons al ooit gehad het. Sal elke dag daar wil spandeer. Awesome plek, awesome mense.

Eugene B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek!

Wat 'n lekker voorreg om 'n Botswana vakansie af te sluit as by Camp Nguni! Wonderlike ligging, kamers is netjies en goed toegerus, gasvrou, Carin is ten alle tye beskikbaar en gaan uit haar pad uit vir almal. Die diens was uitstekend, personeel en bestuur is altyd beskikbaar en alles oor die area is prentjiemooi. Die ontbyt en aandete is heerlik en die kroeg het 'n goeie verskeidenheid drankies na almal se smaak. Ons kan nie wag om weer te kom kuier nie - die natuurskoon en omgewing is baie spesiaal!

Stephen B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen B

Asemrowend mooi! Fantasties!

Hierdie was 'n ongelooflike belewenis! Dit was seker die beste plek waar ons ooit in gebly het!

Daniel T - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel T
Gesin met klein kinders

Awesome en sal ons beslis weer sien, perdry net bietjie duurder as normaal.

Hulle etes is van die beste en beslis waarde vir geld. Die familie eenheid is awesome, skoon, ruim en regtig baie baie mooi. Alle ander geriewe is baie goed onderhou, skoon en versorg. Staff is baie hulpvaardig en vriendelik. Karen en haar man gaan uit hulle pad om jou tuis te voel en met hulle warm harte is dit 'n plesier om daar te bly.

Lydia D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia D
Gesin met klein kinders

Baie gasvry en gul ontvang.

Werklik 'n stukkie paradys in die middel van nêrens. Ontspanne atmosfeer. Aandete was heerlik maar bietjie duur. Sal beslis weer 'n draai gaan maak.

Chris D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Gesin met klein kinders

Freakin awesome!

Ek was baie aangenaam verras met die hele opset! Ontsettend lekker en mooi daar!

Cynthia M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia M
Gesin met klein kinders

Beautiful place!

I never thought places like these existed. It so peaceful, one just connects with nature.

Naude V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naude V
Enkelreisiger

Ongelooflike gastehuis, diens, omgewing, kos en sun downers by Watergat was die toppunt.

Sien sterre.

Stienie A - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stienie A
Gesin met klein kinders

Was baie aangenaam, dankie.

'n Baie lekker plek om te kuier. Goed versorg en 'n gevoel van tuishoort. Sal beslis wanneer geleentheid hom voordoen weer daar kuier.

Jean T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gan elke jaar terugkom!

Dit was ongelooflik lekker, 'n wonderlike ervaring, als was topklas!

Ignatius D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ignatius D
Gesin met klein kinders

Wow, haven't seen such density of peacefully co-existing big animals, even in a pamphlet!

See star rating.

Viv Doeg D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viv Doeg D
Gesin met tieners

Amazing!

Amazing views with rhinos and giraffe!

Hannes L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Uitstekende plek! Besonderse uitsig oor die veld en diere! Baie lekker kos! Baie goeie diens! Ons gaan definitief weer soontoe!

Charlene V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek! Sal enige tyd weer terug gaan vir 'n rustige ontspanende atmosfeer! Mal oor die plek!

Waarde vir jou geld! Pragtige plek!

Natalie H - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik en absoluut wonderlik!

Op pad van Sedgefield af terug huis toe in die Noord-Kaap was dit 'n wonderlike halfwegbreek en oornagverblyf. Andrew en Ellias het alles in hul vermoëns gedoen om ons gemaklik en tuis te laat voel. Hulle was gashere uit die boonste rakke. Die kos was baie lekker en mooi en netjies voorgesit. Die kamers was onberispelik en kraakvars en skoon. Ons het so baie verskillende wild by die water gesien en dit was net asemrowend mooi en ons het dit regtig baie geniet. Daar was ongelukkig gaste wat onnodig 'n probleem met die hekke gehad het aangesien ons deur dieselfde hekke is sonder probleme. Dit is beslis vyfster-verblyf en ons het dit ongelooflik geniet. Baie dankie nogmaals aan Andrew en Ellias, voorwaar baie hulpvaardig en vriendelik en het hulself goed van hul taak gekwyt.

Frans V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooi en lekker etes - selfs ons hond was welkom!

Verrassend rustig en met lekker etes.

Adel V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V
Gesin met klein kinders

Die gasvryheid was uit die boonste rakke en die kos was ongelooflike lekker.

Alhoewel ons net 1 nag daar oornag het, kan ek hul definitief aanbeveel aan enige iemand wat verblyf benodig in daardie area. Die mense was vriendelik en het jou dadelik tuis laat voel. Die beste was die aandete wat ons geniet het.

Estelle V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle V
Gesin met klein kinders

Dit het al my verwagtinge oortref. Baie netjies en natuur is verfrissend. Die prys van die etes was hoog.

Sien sterre.

Ja C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ja C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful setting but detail needs attention.

See the stars.

Marlucia V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlucia V
Gesin met tieners

Nederig en dankbaar om 2 dae as gesin so naby die Natuur te kon wees.

Wat 'n absolute fantastiese belewenis om 2 dae saam met Lida en haar span by Camp Nguni te kon spandeer. Natuurskoon, reën, wilde diere so naby dat jy voel jy kan jou hand uitsteek. Ook kos uit die boonste rakke. Ons sal vir seker afdraai by Victoria-Wes en die paar kilometer ry om weer daar te kom oorslaap. Dankie vir die bederf, gasvryheid en vriendelikheid wat ons by julle ontvang het.

Chantelle E - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle E
Gesin met klein kinders

Pragtige plek en rustige atmosfeer.

Camp Nguni is 'n pragtige plek met die wilde diere wat basies op mens se stoep eet en drink. Rustige atmosfeer en gasvry personeel. Heerlike ervaring vir die kinders.

Roelien W - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut wonderlik.

Die plek was effens ver uit, en ons het gewonder of ons op die regte pad is, maar dit was werklik fantasties. En die kos was iets om oor huistoe te skryf! Met my kos-allergieë is dit gewoonlik baie moeilik by sulke plekke, maar ons is ordentlik op die hande gedra! Baie dankie Lida Hanekom, jy was voorwaar amazing! Ons sal vir seker weer in die Bundu chalet bly, dit was stunning! Die diere - WOW.

Wessel R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel R

Wonderlike ervaring.

Dit was vir ons 'n wonderlike ervaring, die diere se samekoms by die watergat was een van die mees spesiale oomblikke van wildkyk in ons leeftyd. Verblyf ervaring was ook goed, maar dit was baie warm. Kos was ook waarde vir geld.

Engela F - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela F
Saam met vriende

'n Oase in die woestyn!

Jy sal ver soek om beter en vriendeliker diens te kry. Die wild wat laatmiddag kom dagsê, is 'n bonus. Dankie Lida, vir jou ekstra moeite om dit vir ons baie spesiaal te maak.

Anja L - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anja L
Gesin met tieners

Ongelooflik spesiaal en uniek.

Sien ster-gradering.

Willie B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B
Gesin met klein kinders

What a lovely surprise!

Friendly, relaxing, excellent food and service, wonderful to experience the "wild" animals so close by.

Lischell F - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lischell F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik sal beslis weer gaan!

Ons het baie lekker gekuier en die diens was was puik. Die diere was pragtig. Al wat ek sal verander is dat die baddens nooit koud word nie sodat mens lank in die bad kan wees en vir die diere kan kyk. Sien julle gou weer!

Andre J - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

Gasvryheid en die pragtige Karoo-landskap was onverbeterlik!

Ons is baie gasvry ontvang en die kos was uitstekend. Verblyf was uiters netjies en baie gerieflik! Camp Nguni sal voortaan ons gereelde stop wees op enige lang reis.

Andre O - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ooit!

Mense, as jy lief is vir die natuur sal ek jou sê: stop daar en gaan kyk self! Die mense is so nice en ontvang jou met ope arms. Ek stop daar van nou af om oor te slaap af Kaap toe.

Camp Nguni se terugvoer

Dit as 'n voorreg om julle te ontvang by Camp Nguni! Hoop om julle gou weer te sien!

Camp Nguni
Jan B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B
Gesin met tieners

Ongelooflike plek!

Puik puik diens! Dankie Lida vir jou en jou span! Ongelooflik mooi en waarde vir geld.

Lawrie W - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lawrie W
Gesin met klein kinders

Uitsonderlik in die buitelewe.

Ons het twee aande daar geslaap en dit was net genoeg om alles te doen. Die kamp is nog in sy begin jare en ons wens hul alle voorspoed toe.

Tersia V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een woord: "Awesome!"

Wat 'n fantastiese ondervinding om oor te bly op Camp Nguni! Wilde diere slegs 'n paar meter van jou af. Pragtige plek, pragtige chalets - skoon, netjies. Carin is beslis 'n aanwins vir die plek. Sy gaan uit haar pad om te help en jou tuis te laat voel. Enigste haakplek: die webblad noem dit is selfsorg. Dit is beslis nie! Jy MOET daar eet en mag nie jou eie drank inbring nie. Die GPS ligging is ook verkeerd. As die eienaar dit kan regstel sal dit wonderlik wees. Camp Nguni is definitief op ons oorslaap-lys in die toekoms. Die aandete/ontbyt is nie by die prys ingesluit nie en ons moes ekstra daarvoor inbetaal. Maar die aandete was onoortreflik voorberei - moeite werd!

Mariaan V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan V
Gesin met klein kinders

Tuiste weg van die huis.

Fantasties! Lekker in-die-bos ervaring. Carin is 'n fantastiese gasvrou. Sal dit beslis aanbeveel.

Deon D - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon D
Gesin met tieners

Dit was ongelooflik om so na aan die diere te wees.

Camp Nguni was 'n baie lekker bestemming om ons verlof mee af te sluit. Die diens was fantasties en die fasiliteite uitstekend.

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bultfontein, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1MDA1YTA5LWU2OGMtNDY5Zi05Yjc1LWExZmU1ZWZjYmM5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 Bultfontein Victoria Wes 7070 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.582916181879 23.32606017588
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem