De Grendel Cape Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
leona Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Ricardo B - Mrt 2024
Algehele gradering
Good accommodation, happy to have stayed at De Grendel.
Hoosain P - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig.
Alexandra H - Apr 2021
Algehele gradering
Great accommodation.
Charles L - Jan 2020
Algehele gradering
Aangenaam en veilig.
De Grendel Cape Accommodation se terugvoer
Charles, baie dankie, dit was vir ons lekker om julle te ontvang. Kom gerus weer.
Vriendelike groete
Leona van Zyl
Mario K - Jan 2020
Algehele gradering
Bad.
Boeta W - Jul 2019
Algehele gradering
Leona is a fantastic host.
Hermann C - Jun 2019
Algehele gradering
Quiet with all features of a comfortable stay.
Dirk B - Jun 2019
Algehele gradering
Veilig en skoon gerieflike kamer.
Christo K - Feb 2019
Algehele gradering
Place is clean and comfy. Close to the freeway.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Plek is skoon en gemaklik. Naby die snelweg.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Stephanie V - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastiese gasvryheid.
Dina C - Sep 2018
Algehele gradering
Home away from home.
Lees meerElsabe T - Jul 2018
Algehele gradering
Die gasvrou is ongelooflik gasvry en hulpvaardig.
De Grendel Cape Accommodation se terugvoer
Elsabe,
Dit was vir ons so lekker om julle te ontvang. Die gesellige kuier om die tafel het ons baie geniet.
Kom gerus weer!
Stefan G - Apr 2018
Algehele gradering
Veilig en gerieflik.
Katinka D - Nov 2017
Algehele gradering
Vriendelike gashere en netjiese plek met alles wat 'n mens benodig.
Johalet V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Annemarie F - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker rustige omgewing in 'n skoon en netjiese kamer met die lieflikste beddens. So lekker geslaap!
Rinel M - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies en knus.
De Grendel Cape Accommodation se terugvoer
Beste Rinel,
Dit was vir ons so lekker om julle te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Leona van Zyl - 33 on De Grendel, Parow North
Mariaan H - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf goed geleë.
Gerhard U - Aug 2017
Algehele gradering
Netjies, goed geleë, vriendelik, skoon, alles wat mens nodig het.
Petro H - Aug 2017
Algehele gradering
Netjies, veilig en vriendelike diens.
Anelle R - Jul 2017
Algehele gradering
Baie gelukkig gewees met ons besoek. Alles mooi skoon, net wat ons nodig het.
De Grendel Cape Accommodation se terugvoer
Danke Anelle, kom gerus weer.
Louise V - Mei 2017
Algehele gradering
No complaints, will definitely be back
Rene S - Feb 2017
Algehele gradering
Dit het my behoefte vervul, 'n plek om te slaap.
Tania T - Okt 2016
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
De Grendel Cape Accommodation se terugvoer
Dankie Tania, julle is meer as welkom. Dit was vir ons lekker om julle te ontmoet.
Groete
Leona
Cape Palms Accommodation
Wayne M - Apr 2016
Algehele gradering
Will be back again!
Kapuya P - Jan 2015
Algehele gradering
Good
Petro S - Jul 2014
Algehele gradering
Dit is smaakvolle en bekostigbare verblyf!
Natasha Y - Mrt 2014
Algehele gradering
The place to go when you need rest!
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Grendel-pad 33, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom