Vredehoek Akkommodasie by Cape Town View Apartment | LekkeSlaap
+6

Cape Town View Apartment

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo-Maynardstraat 67, Vredehoek, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Cape Town View Apartment is in Bo-Maynardstraat in Vredehoek geleë, en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en toeriste. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie doendinge en besienswaardighede, winkels en restaurante. Dit spog met 'n pragtige uitsig op Tafelberg, Seinheuwel en Leeukop.

Dié woonstel beskik oor 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis het 'n oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër beskikbaar.

Daar is 'n platskerm-TV met DStv en gratis WiFi beskikbaar vir gaste om te benut.

Daar is ook veilige 24 uur-toegangsbeheer na 2 privaat onderdakparkeerplekke. Meer aktiewe gaste kan die Virgin Active gymnasium in Wembley Square, 1 km vanaf die woonstel, besoek.

Die woonstel is sentraal geleë in die Tuine-woonbuurt en bied gerieflike toegang na en vanaf ikoniese besienswaardighede. Die Gardens winkelsentrum is minder as 100 m ver en 'n MyCiti-bushalte is minder as 50 m ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Cape Town View Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Cape Town View Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bo-Maynardstraat 67, Vredehoek, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Town View Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo-Maynardstraat 67, Vredehoek, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxZmZjZWU0LTQxYzYtNGMzOC1hOTY3LTk5MjgzMWEzODRjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 67 Upper Maynard Street Vredehoek 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.935124328534 18.419658690691
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za