Cape Tuscan

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cape Tuscan is in die suidelike woonbuurt Pellissier, in Bloemfontein geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, en is gerieflik naby die N1.

Alle kamers is met sorg en liefde uitgerus om gaste se gemak te verseker. Elke kamer het 'n dubbelbed.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid het ook 'n privaat ingang en 'n balkon met 'n hek. Gaste het toegang tot 'n privaat braai-area en veilige parkeerplek is agter 'n sekuriteitshek beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cape Tuscan gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R785 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za