Paarl Akkommodasie by Cape Valley Manor | LekkeSlaap
+31

Cape Valley Manor

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Cape Valley Manor
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Charl V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V

Very good accommodation.

Enjoyed our stay! Very good service!

Sunet S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet S
Gesin met tieners

'n Rustige, netjiese plek en baie veilig, lekker sentraal geleë.

Cape Valley Manor is 'n baie rustige, netjiese plek in 'n veilige omgewing. Dis sentraal geleë en naby alles. Jy word vriendelik ontvang en mens sal enige tyd weer teruggaan!

Koos S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Koos S
Besigheidsreis

Geriewe was netjies en skoon.

Ek het net vir een nag oorgebly en nie veel tyd by die gastehuis spandeer nie.

Brandon R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brandon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam en privaat.

Goeie waarde vir geld en vriendelike bestuur. Sal definitief weer gaan kuier, sentrale ligging.

Thelma V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename vriendelike eienaars.

Wat ek baie sterk wil aanbeveel is dat Cape Valley Manor dit ernstig oorweeg om DStv te installeer. Daar was net SABC 1,2,3 en E-TV en ons kon nie enige sport kyk nie. Dit was baie teleurstellend.

Cape Valley Manor's terugvoer

Dear Thelma,

We have to appologize. All our rooms are provided with DStv We had to take out the decoder as the guest staying before, didn´t like it and was disturbed with the red light of the decoder by night. We forgot to put it back, but why haven`t you asked?

Cape Valley Manor
John & Bianca S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John & Bianca S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely guesthouse and very friendly hosts.

Great guesthouse. Friendly and knowledgeable hosts. Our host could tell us a lot about South Africa and Paarl specifically. Ushi had good advice on where to eat and where to go. The rooms where very comfortable and we spend some nice time in the garden.

Kirby V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirby V
Enkelreisiger

Wonderlike gastehuise.

Gastehuise is definitief aan te beveel.

Ilze L - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze L
Enkelreisiger

Vriendelike gasvryheid.

Cape Valley Manor is alles wat mens van 'n gastehuis verwag. Die gasvrou was vriendelik en hulpvaardig, alles was netjies en skoon, ontbyt heerlik en kamers ruim met wonderlike dekor. Beveel dié gastehuis sterk aan en sal definitief weer daar oorgaan as die begroting dit toelaat.

Mariana F - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mariana F
Gesin met tieners

Ingang na woning ongemaklik.

Sien die sterre hieronder.

Tinus B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus B
Besigheidsreis

Aangenaam. Billike prys vir luukse verblyf.

Baie lekker, aangename eienaars, lekker ontbyt en groot en netjiese plek. Sal definitief weer daar wil bly.

Elaine J - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuis gevoel!

Baie mooi en netjies! Baie gasvry, sal weer daar bly!

Beatrix K - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beatrix K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed!

Heerlik gebly in 'n baie mooi area en huis.

Sisa C - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sisa C
Saam met vriende

It was lovely :)

The host was friendly and not overbearing, she gave us space and provided a great breakfast. Thank you.

Estelle R - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle R
Besigheidsreis

Eienaars was vriendelik, akkommoderend en bedagsaam!

Die eienaars het moeite gedoen om na my behoeftes om te sien bv. hulle het 'n sambreel vir my uitgesit om te gebruik. Hulle het die verwarmer in my kamer aangesit die dag wat ek ingeteken het - dit was 'n baie koue, nat week in die Paarl. Dit was 'n plesier om daar te bly.

Stefan V - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V
Besigheidsreis

Die plek is baie skoon en netjies. Die beddens is ook van goeie gehalte.

Die enigste probleem wat ek gehad het was met my ontbyt. Ek het net twee eiers, sampioene en een stukkie spek gekry. Vir 'n man is dit heeltemal te min kos om 'n dag mee te begin.

Bruce D - Jan 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce D
Saam met vriende

Very comfortable

Very convenient, clean and comfortable establishment. Very welcoming and helpful owners.

Edwina V - Jan 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edwina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant experience

We only spent one night at Cape Valley Manor after a wedding in the area, but it was a very pleasant experience. The proprietor was friendly and welcoming and the establishment is lovely.

Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pleinstraat 6, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmOWMyZjY5LTNiODEtNDNjMi05NGZlLTVlNjczMjQ1ZGE0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R770  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 6 Plein Street Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-18:00 11:00 -33.726160009878 18.960127830505
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za