Cape View Clifton

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 25 % af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 26 Jun 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

Cape View Clifton is 'n pragtige boetiek-gastehuis teen die hange van Leeukop in Clifton, met fantastiese see- en berguitsigte. Die gastehuise bied die ideale balans tussen privaatheid en toegang tot topklas restaurante en pragtige strande. Die uitsig is bekoorlik met elke aspek van die eiendom wat voordeel uit dit trek.

Verblyf is beskikbaar in 7 elegant ingerigte suites met pragtige uitsigte oor Kaapstad se ikoniese Clifton-kus. Die uitleg kombineer die luuksheid van 'n boetiekhotel en die lugtige helderheid van 'n goed-ingerigte strandhuis. Daar is 3 deluxe suites, 1 tweeslaapkamersuite, 1 drieslaapkamersuite en 2 junior-suites. Elke suite het 'n en suite-badkamer en word van linne, badhanddoeke, komplimentêre toiletware en 'n haardroër voorsien. Elke suite het ook 'n stoep of 'n balkon vanwaar gaste die uitsig kan geniet.

Gaste kan hulle dag in die fiksheidsentrum begin of op die swembaddek ontspan. Gaste het toegang tot 'n persoonlike concierge om hulle verblyf in Kaapstad te help beplan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cape View Clifton gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R8 320 R6 240 per nag (plek vir 2)

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 26 Jun 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false