Captain's Cabin
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Club Mykonos, Mykonosstraat, Acropolis-gebou, Langebaan, 7375, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R695 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Captain's Cabin is langs die Greek Restaurant by die Club Mykonos-oord in Langebaan. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste wat graag naby die doendinge wat die restaurant aanbied wil wees.
Die kamer het 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe, maar geen kookgeriewe nie. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Club Mykonos het 'n casino op die perseel, restaurante en ’n gesondheidsarea wat ’n fiksheidsentrum insluit. Gaste kan in die tuin by die swembad ontspan. Ander doendinge sluit minigholf en muurbal in. Daar is ook ’n wassery, strandwinkel en klein kruidenierswinkel.
Langebaan is die ideale bestemming vir watersport soos vlieërbranderry, seilplankry, branderplankry, water- en jetski, kajak en kanovaart. Gaste kan gerus ook die Weskus Nasionale Park, wat sowat 20 minutes se ry ver is, besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Captain's Cabin sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Club Mykonos, Mykonosstraat, Acropolis-gebou, Langebaan, 7375, Wes-Kaap
- Gaste dink Captain's Cabin het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Club Mykonos, Mykonosstraat, Acropolis-gebou, Langebaan, 7375, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom