Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Captain's View

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Captain's View
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jeremiah P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremiah P
Saam met vriende

Pleasant, welcoming, and an awesome sea view!

An unobstructed view of the ocean and waves breaking on the rocks, literally meters away. Communication with the host was efficient and I feel the host went above and beyond for us. We thoroughly enjoyed our stay in Lamberts Bay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Captain's View se terugvoer

Thank you, Jeremiah. I’m so glad you enjoyed your stay. Do visit again.

Captain's View
Arthur G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome. Kommunikasie was uitstekend en verblyf was baie goed.

Ek het sommer tuis gevoel, alles was net gerieflik. Baie dankie, Gerda, dit was great om by Captain's vVew tuis te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Captain's View se terugvoer

Dankie Arthur. Ek is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Captain's View
Lydia M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging en waarde vir geld.

Gasvrou was in kontak en het alles verduidelik. Pragtige plek, met alles wat nodig is. Uitsig is wonderlik en dit is baie veilig. Ons sal vir seker weer terugkom na Lambertsbaai, en spesifiek na Captain's View!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Captain's View se terugvoer

Dankie Lydia. Ek is bly julle het dit geniet. Ons verwelkom julle met graagte weer!

Captain's View
Jaco R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R
Enkelreisiger

Baie lekker plekkie. Sal beslis aanbeveel.

Het baie lekker gebly. Die enigste haakplek is parkering - dis effe knap en groter voertuie gaan sukkel om in te pas. Ek het nie die vrymoedigheid gehad om my voertuig op straat te los nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Captain's View se terugvoer

Dankie Jaco. Ek is bly jy het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Captain's View
Thea V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good accommodation and location, but could be so much more.

The location is good, but one could not really enjoy the views and sunsets over the ocean. The accommodation is clean but very basic when it comes to self-catering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fouché J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Fouché J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ietwat koud en donker, maar gerieflik.

Die uitleg is vreemd met slaapkamers met 'n uitsig en leefarea met geen uitsig nie. Die lokfoto is baie mooi maar geneem uit 'n staande posisie wat nie die ware posisie weergee nie. Uiters goed geleë en op mooiweersdae sal die buitebraai en kuierplek baie aangenaam wees. (Met 'n mooi uitsig as mens staan en braai!).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marika S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Tafeldoekie kan dalk aangeskaf word. Partykeer nodig as toebroodjies gemaak word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herholdt J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herholdt J
Gesin met klein kinders

Lieflik naby aan die see.

Tweeslaapkamer-eenheid met uitsig oor die see uit albei slaapkamers. Leefarea het 'n goedtoegeruste kombuis (tot 'n Nespresso-masjien). Daar is WiFi en vol DStv en 'n baie lekker binne-braai. Daar is ook 'n buite-braai met 'n see-uitsig. Jy kan jou voertuig onder 'n riete dak, agter hekke, langs die woonstel parkeer. Enigste voorstel is om aandag te gee aan voordeur en skuifdeur wat die kinders nie kon oopmaak nie. Ons het heerlik ontspan met voorwaar 'n "Captain's View" veral toe die see bietjie onstuimig was.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Captain's View se terugvoer

Dankie Herholdt, ek is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer. Dankie dat jy die deur onder my aandag gebring het. Ek gaan seker maak dit word so gou moontlik herstel.

Captain's View
Chenell R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chenell R

Gerieflik. Mooi see uitsig.

Kon maklik met eienaar kommunikeer. Die huis bied 'n pragtige uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Guillaume Jacobus O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guillaume Jacobus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, teenaan die see.

Baie goeie ligging en see-uitsig met alles wat jy sou kon benodig. Die heerlike binnebraai is 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Captain's View se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet. Julle is welkom om weer te kom kuier.

Captain's View
Leande V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leande V
Gesin met klein kinders

Lekker rustig!

Ons sal Captains View beslis aanbeveel! Die eenheid is mooi, netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Die uitsig is fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Captain's View se terugvoer

Baie dankie. Kom kuier gerus weer.

Captain's View
Merwin S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merwin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Lekker plekkie om in diei aande te braai met mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Van my eerste gesprek met Gerda (die gasvrou) het ek sommer geweet ons gaan lekker bly! Captain's View is amazing, super skoon, netjies, goed toegerus met als wat jy nodig het vir 'n self-catering vakansie en nog extras soos koffie, tee, suiker en melk in die yskas en die heerlikste beskuit. Ons sal ons self beslis weer hier kom tuismaak. Dankie vir alles, Gerda!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Captain's View se terugvoer

Dankie Sanet. Ek is bly julle het dit geniet. Julle is baie welkom om weer te kom kuier!

Captain's View
Christa V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies skoon en baie vriendelike ontvangs van die eienaars loopafstand see toe baie lekker gekuier sal beslis weer gaan, rustige en vriendelike mense.

Baie rustige plek, vriendelike mense, lekker gekuier, loopafstand see toe, eienaars baie vriendelik, plek is baie netjies, skoon en volledig toegerus, sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Captain's View se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Captain's View
Craig L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Craig L
Saam met vriende

Het dit baie geniet, plekkie is modern en netjies en die weer was ook gepas vir die paar dae.

Perfek vir vriende of klein familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette S
Saam met vriende

Baie gerieflik, naby alles.

Verblyf heerlik, naby see en naby alles. Stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Captain's View se terugvoer

Ek is bly julle het lekker gebly. Intussen het ons nou ook 'n hek aangebring, dus is veilige parkering nou beskikbaar.
Kom kuier gerus weer.

Captain's View
Zelda B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

Lovely little unit, has everything one needs for a break away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Captain's View se terugvoer

So glad you enjoyed your stay. Most welcome to visit again.

Captain's View
Zainab S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zainab S
Saam met vriende

Awsome. Fantastic.

Wow. What a beautiful place and an immaculate view. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Captain's View se terugvoer

So glad you enjoyed your stay. You were super guests!! Most welcome to visit again.

Captain's View
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strandstraat 72, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8b180ab8f1f7331fdeaa6face57ce9a79f5f6be2faa0e44f95ad15b588fc0410b4ec17807e28a4d8201e1ecffc5896d935a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 72 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 11:00 -32.09838341499 18.303769434228
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem