Bettysbaai Akkommodasie by Carisbrooke | LekkeSlaap
+8

Carisbrooke

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-rylaan 2529 , Bettiesbaai , 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Carisbrooke is 'n ruim selfsorghuis vir 10 in Bettiesbaai, met groot vensters en 'n uitsig oor die see en berge aan die agterkant van die huis.

Dié dubbelverdiepinghuis is uit klip gebou wat op die perseel gevind is en het 5 slaapkamers. Van die kamers het 'n kaggel en van die kamers deel 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort en toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort en toilet het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis het 2 kombuise. Een is op die eerste verdieping en die ander op die tweede verdieping. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en wasmasjien toegerus.

Gaste kan in die sitkamer ontspan wat 'n TV en DStv-koppelpunt het. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -afstandbeheer saambring. DStv kan ook op versoek aktiveer word teen 'n ekstra koste. WiFi is beskikbaar en die huis het 'n alarmstelsel.

Die eerste verdieping lei na 'n balkon met braaigeriewe en het 'n uitsig oor die see. Troeteldiere is welkom indien gereël.

Slaapplek

’n Bespreking by Carisbrooke sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Carisbrooke
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Clarence-rylaan 2529 , Bettiesbaai , 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Carisbrooke het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarence-rylaan 2529 , Bettiesbaai , 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30644f6f9de27c5a220bf4bc71f500dfb0c12ec3043e51f90de4cee32abf2594d99192aac7e96fb6e82e85eb01249c0cc43a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 2529 Clarence Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.353327 18.912131
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za