Paternoster Akkommodasie by Carpe Diem | LekkeSlaap
+11

Carpe Diem

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat 4, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Carpe Diem is 'n ruim gesinshuis wat perfek is vir 2 gesinne. Die huis is net 50 m van die strand af in Paternoster geleë.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers waarvan 2 oor dubbelbeddens beskik en die ander 2 elkeen 2 enkelbeddens bevat. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die gedeelde badkamer het 'n bad, handstort, wasbak en toilet.

Carpe Diem beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, elektriese stoof, pizza-oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met 'n kaggel/braaiplek en 'n TV met DStv.

Daar is ook 'n buite-braai op die stoep en parkeerplek op die perseel vir 2 voertuie. Die boonste sondek bied pragtige uitsigte.

Slaapplek

’n Bespreking by Carpe Diem sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Carpe Diem
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Kiewietstraat 4, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Carpe Diem het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat 4, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzZDAwNmUxLTNjYTctNDBhYS04Mzk3LTg3OTUwMjQwNDQyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 4 Kiewiet Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.806808817322 17.896263152361
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za