Paternoster Akkommodasie by Carpe Kreef | LekkeSlaap
+9

Carpe Kreef

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pai Nosso-singel 16, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Carpe Kreef is smaakvol versierde huis met 3 slaapkamers. Die huis is in Paternoster geleë en bied slaapplek vir 7 gaste. Dis ook net 250 m van die strand af.

Die huis het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die tweede net 'n dubbelbed het. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed, stapelbed en 'n uittrekbed. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n wasmasjien, 'n skottelgoedwasser, 'n pizza-oond en etenstafel. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Let daarop dat die eenheid nie 'n TV het nie.

Ons bied ook braaigeriewe en parkeerplek op die perseel. Die huis het ongelukkig nie 'n uitsig nie.

Carpe Kreef en is na aan die plaaslike restaurante en winkels. Die is die ideale bestemming vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Slaapplek

’n Bespreking by Carpe Kreef sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Pai Nosso-singel 16, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pai Nosso-singel 16, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4ODUxMDAwLWE4NzAtNDQxYi1iMGZhLTk3MmZmZjA0OGVlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 4) 16 Pai Nosso Close Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.808188501029 17.896660119295
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za