Kaapstad Middestad Akkommodasie by Cartel House on Loop Street | LekkeSlaap
+18

Cartel House on Loop Street

Hotel
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af. Geldig vanaf 14 Mei 2020 tot 31 Jul 2020.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 113, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 R1 295 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cartel House on Loop Street bied gasteverblyf in Kaapstad. Dit is ideaal geleë naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe en besienswaardighede.

Verblyf by Cartel House on Loopstraat word gebied in 7 suites wat individueel versier is. Elke suite het 'n oopplan-en suite-badkamer met komplimentêre badjaponne en toiletware. Verder het elke suite lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige kamers het 'n privaat balkon met 'n hangmat.

Ontbyt en ander heerlike maaltye kan teen verskillende kostes gereël word. Die gebou het ook 'n kroeg, gimnasium, portierdienste en konferensiegeriewe. 'n Lughawe-pendeldiens kan ook gereël word.

Cartel House in Loop Street is naby restaurante, winkels, kroeë, binne 2 km van die KIKS, binne 3,5 km van Kaapstad-stadion en die V&A Waterfront, en 22 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Loopstraat 113, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 850
Vanaf R1 295
per nag (plek vir 2)
was R1 850
Vanaf R1 295
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 113, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7b86082158cd531f37b1485a4aaaa6d589cbe2d9153dca6da3e1abd760942b1e9c181b37af1adb04fd16ab523c19ba6444f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 850, nou Vanaf R1 295  per nag (plek vir 2) 113 Loop Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9227295 18.4178311
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za