Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Caro

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Melt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Casa Caro
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Gregg S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregg S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

What a beautiful house with incredible views out to sea and the opportunity to walk on almost deserted beaches and a stunning coastline. Really enjoyed our time there and would love to go back.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Caro se terugvoer

Model gaste. Aanvaar asb. 'n 20% afslag op u volgende kuier?
Melthugo

Casa Caro
Talita L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Talita L
Gesin met klein kinders

Rustig.

Al was dit baie nice in terme van location, was die binne kant baie vuil. Die breekware in die kaste, oppervlakte en yskas was baie vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Caro se terugvoer

Talita
Soos voorheen gekommunikeer, het ek my na die eiendom gehaas en ondersoek ingestel. Dit was veral omdat dit in skrille kontras was met ander resensies. Ek het 'n professionele mening ook aangevra en daarop gereageer. Ek betreur jou ondervinding. Sterkte, madame.

Casa Caro
Nicole H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunningly beautiful hideaway.

The stay was beautiful and the view the most calming one. We loved everything about Casa Caro. Perfect for a hideaway, to relax, read, enjoy time with friends and family. Such an aesthetic place we would love to visit every time again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erhard V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie goed toegeruste plek, met goeie ligging. Remo 'n groot hulp. Sal weer daar bly as ek Stilbaai toe kom. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Caro se terugvoer

U sal altyd welkom wees.

Casa Caro
Benita V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita V
Saam met vriende

Ongelooflike see-uitsig, pragtige huis, heerlik gekuier!

Ons het die nabyheid van die see en die asemrowende uitsig vanuit elke vertrek so geniet. Die huis is baie mooi ingerig en ons het lekker gebly. Sal enige tyd weer kom kuier by Casa Caro!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Caro se terugvoer

Dankie Madame!
Jy's altyd welkom en ek werk aan die 4!
Melt

Casa Caro
Sarel W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel W

Uitstekende ligging in 'n rustige en veilige omgewing.

Ons kuier by Casa Caro was een vir die boeke! Die see uitsig vanuit elk van die 3 kamers met als wat benodig word om lekker te ontspan was topklas. Die huis is lekker ruim en ons het geen tekort gehad aan enige iets nie. Iets om na te kyk is beligting vir wanneer mens na sononder braai. Ons sal vir seker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Caro se terugvoer

Sarel, waardeer u sagte woorde. Kom weer asb. Ek sit die lig op die naweek. Seën, Melt

Casa Caro
Japie L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie L
Gesin met tieners

Droomvakansie.

Absoluut pragtige huis met 'n asemrowende uitsig vanuit elke vertrek. Die huis is baie stylvol en gemaklik met meer as genoeg spasie vir die hele gesin. Daar is maklike toegang tot die strand en die omgewing is stil, rustig en baie veilig. Dis enige vakansieganger se droom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Caro se terugvoer

Japie, groot waardering. As julle weer wil kom dan praat ons oor die prys, enige gastehuis se droom klient.
melt

Casa Caro
Antonie K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie K
Gesin met klein kinders

Absuluty stunning.

Best view ever within a beautiful nature reserve. Access to the beach is 2 minutes walk in a safe and secure estate / nature reserve.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Caro se terugvoer

Dankie Antonie
Enige tyd wat u wil terugkeer, halfprys. U kaliber is skaars.
Melt en Casa Caro span.

Casa Caro
Andre E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre E
Saam met vriende

It's a lovely house and I really enjoyed my stay.

I had a great time, the house was even better than I expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Caro se terugvoer

Wonderlik om te hoor van n wonderlike gas!

Casa Caro
Daniëlle T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniëlle T

Die beste vakansiehuis by die see!

Dit was een van die mooiste huise waarin ons al ooit gebly het. Dit is pragtig versier en het alles wat jy nodig het vir 'n lekker vakansie. Die beste deel van die huis is die uitsig oor die see en jy kan dit omtrent vanuit elke vertrek geniet. Die dek gaan 'n lekker kuierplek in die somer wees en ons het lekker op die grasperk gebraai en die uitsig waardeer - daar was selfs walvisse in die baai. Remo is 'n fantastiese gasheer en het kort-kort navraag gedoen oor of ons iets nodig het. Ons sal hierdie huis beslis aanbeveel en hoop om eendag weer daar te gaan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Caro se terugvoer

U ingeligte opinie en styl sal ook van u n goeie gas maak op baie plekke. Hierdie opinie van u is waardevol en ons verwelkom u graag weer.
Casa Caro
Uitstekend jul platform Lekkeslaap!

Casa Caro
Vanaf
R6 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R6 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Se Klip-singel 4, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA238285f71eb620efa190c3285c3f54b99497dcff37d61a314bf4e9b425b2b283e4206fee3ddf05124147bbc0355138a8fc26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 4 Piet Se Klip Crescent Bosbokduin 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.399734930062 21.411961674364
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem