Casa Caro
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Melt Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Gregg S - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent.
Casa Caro se terugvoer
Model gaste. Aanvaar asb. 'n 20% afslag op u volgende kuier?
Melthugo
Talita L - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig.
Casa Caro se terugvoer
Talita
Soos voorheen gekommunikeer, het ek my na die eiendom gehaas en ondersoek ingestel. Dit was veral omdat dit in skrille kontras was met ander resensies. Ek het 'n professionele mening ook aangevra en daarop gereageer. Ek betreur jou ondervinding. Sterkte, madame.
Nicole H - Feb 2024
Algehele gradering
Stunningly beautiful hideaway.
Erhard V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Casa Caro se terugvoer
U sal altyd welkom wees.
Benita V - Apr 2023
Algehele gradering
Ongelooflike see-uitsig, pragtige huis, heerlik gekuier!
Casa Caro se terugvoer
Dankie Madame!
Jy's altyd welkom en ek werk aan die 4!
Melt
Sarel W - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging in 'n rustige en veilige omgewing.
Casa Caro se terugvoer
Sarel, waardeer u sagte woorde. Kom weer asb. Ek sit die lig op die naweek. Seën, Melt
Japie L - Des 2022
Algehele gradering
Droomvakansie.
Casa Caro se terugvoer
Japie, groot waardering. As julle weer wil kom dan praat ons oor die prys, enige gastehuis se droom klient.
melt
Antonie K - Okt 2022
Algehele gradering
Absuluty stunning.
Casa Caro se terugvoer
Dankie Antonie
Enige tyd wat u wil terugkeer, halfprys. U kaliber is skaars.
Melt en Casa Caro span.
Andre E - Aug 2022
Algehele gradering
It's a lovely house and I really enjoyed my stay.
Casa Caro se terugvoer
Wonderlik om te hoor van n wonderlike gas!
Daniëlle T - Aug 2022
Algehele gradering
Die beste vakansiehuis by die see!
Lees meerCasa Caro se terugvoer
U ingeligte opinie en styl sal ook van u n goeie gas maak op baie plekke. Hierdie opinie van u is waardevol en ons verwelkom u graag weer.
Casa Caro
Uitstekend jul platform Lekkeslaap!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Se Klip-singel 4, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom