LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Casa Della Diga | LekkeSlaap
+31

Casa Della Diga

Gastehuis
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sheave-straat 4, Admiral Island, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Casa Della Diga is 'n gastehuis in die kusdorp, Velddrif, aan die prentjiemooi Weskus. Velddrif is sowat 150 km van Kaapstad af en kan via die R27 bereik word.

Verblyf is beskikbaar in 3 kamertipes wat elk smaakvol versier is en 'n koningingrootte-bed, koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens het. Die 2-enkelbedkamers se beddens kan ook in koninggroote-beddens omskep word teen geen ekstra koste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Al die kamers het yskassies, tee- en koffiemaakgeriewe en haardroërs.

Gaste kan in die gemeenskaplike sitarea met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv teen die muur ontspan.

Daar is ook braaigeriewe. Ontbyt word soggens in die eetarea bedien. Ander maaltye is beskikbaar op versoek. Die perseel het sy eie jetty en gaste kan gerus hul eie bote saambring. Gaste moet die regte permitte hê. Skakel met die gasheer vir nadere besonderheded. Gaste kan op die kanaal kajakroei, hengel of seil.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 24 resensies vir Casa Della Diga
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sheave-straat 4, Admiral Island, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Della Diga het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sheave-straat 4, Admiral Island, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc742d2bafa7fd603b658f9314b5f2a37be07fddea0e8c972bc6f341e143954f1241b2bcaae20677b78559a242af07bd645ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag(plek vir 2) 24 5 1 5 4 Sheave Street Admiral Island 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.785335 18.155222
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!