Silversands Akkommodasie by Casa Dianay Self-catering | LekkeSlaap
+111

Casa Dianay Self-catering

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Business-weg 17, Bettiesbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casa Dianay Self-catering bied verblyf in 2 aparte selfsorg-woonstelle wat apart of as 'n geheel bespreek kan word. Dit is in Bettiesbaai sowat 600 m vanaf die asemrowende Silver Sands-strand geleë en spog met 'n ongelooflike uitsig oor die see en op die berg.

Verblyf word in 1 woonstel op die boonste verdieping, 1 grondvloerwoonstel en 1 grondvloerkamer gebied. Die woonstel op die boonste verdieping het slaapplek vir 6 gaste, verkieslik 4 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met basiese toiletgeriewe en 'n haardroër.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea wat slegs vir kinders geskik is. Die gemaklike sitarea spog met 'n ingeboude braai en 'n platskerm-TV. Die sitarea bied toegang tot 'n balkon met 'n lieflike uitsig. Ekstras sluit 'n verwarmer, strykyster en -plank en gratis WiFi in.

Die woonstel op die grondverdieping beskik oor 'n kombuis, oopplan-eetarea en -leefarea en 'n onderdakbraai en gimnasium. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 en suite-slaapkamers. Die een het 'n koningingrootte-bed en die ander een het 2 enkelbeddens.

Die voorste kamer kan alleen bespreek word as 'n sakpas-dubbelkamer. Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n buitebraai-area. Dit is met 'n ketel, mikrogolfoond, yskassie, breekware en eetgerei vir 2 toegerus. Let asb. op dat die kamer nie 'n volledige kombuis het nie en slegs vir basiese selfsorg toegerus is. Indien gaste 'n volledige kombuis wil he, moet hulle die hele grondverdieping-woonstel huur.

Daar is 'n lughawependeldiens, en dagtoere en fietsverhuring kan gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Casa Dianay Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Business-weg 17, Bettiesbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Dianay Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Business-weg 17, Bettiesbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bddae2330fd58bac19682165311591f57d6c21954a1cf4b5a703797056bb2ba93ebef0258332a2f987804615ececfeed79a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 17 Business Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -34.365904423284 18.875112487956
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za